Christelik - Kinders - Kleuters

Meer inligting
My slaaptydgebedjies
Wendy Maartens Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R129.00


Help jou kindjie bid met Wendy Maartens se gebede spesiaal vir kleingoed, lieflik aangevul met illustrasies deur bekroonde illustreerder Vian Oelofsen.


Meer inligting
Superhelde Gebedeboek
Carolyn Larsen Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


90 super gebede om gewone seuns in buitengewone helde vir Jesus te verander.
Klein seuntjies is vas oortuig dis ongelooflik om te vlieg soos Superman, om so sterk soos die Hulk te wees en so vinnig
...


Meer inligting
Bybelstories vir beginners
Samestelling Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Tydlose Bybelverhale vir kleuters.

Maak jou kind se eerste Bybellees-ervaring iets on­vergeetliks met Bybelstories vir beginners.
Hierdie Kinderbybel spog met lewendige, illustrasies wat
...


Meer inligting
Jona en die groot vis (Dik sponsbladsye)
CUM Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R80.00


'n Pragtige klein boekie wat 'n groot storie vertel ...
Jona wou nie doen wat God wou hê hy moes doen nie, toe ontmoet hy 'n groot vis en leer 'n groot les!
Met sy lekker-om-aan-te-vat-sponsbladsytjies
...


Meer inligting
Die storm word stil (Dik sponsbladsye)
CUM Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R80.00


'n Pragtige klein boekie wat 'n groot storie vertel ... Jesus het op 'n keer sy dissipels in 'n groot storm gehelp deur vir hulle te wys Hy het die mag om 'n storm stil te maak. Met sy lekker-om-aan-te-vat-sponsbladsytjies
...


Meer inligting
Jesus maak 'n verlamde man gesond Legkaartboek
CUM Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R89.95


Jesus maak 'n verlamde man gesond word eenvoudig oorvertel en pragtig geillustreer deur Gill Guile.
Die verhaaltjie is gebaseer op die Nuwe-Testamentiese vertelling van Jesus se wonderwerk (Markus
...


Meer inligting
Jesus maak die storm stil Legkaartboek
CUM Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R89.95


Jesus maak die storm stil word eenvoudig oorvertel en pragtig geillustreer deur Gill Guile.
Die verhaaltjie is gebaseer op die Nuwe-Testamentiese vertelling van Jesus se wonderwerk (Markus 4).
...


Meer inligting
Die Held en die Vuurvliegie
Tara McClary Reeves Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Daniel Fernandez


R49.95


Oliver is 'n dapper held in die dag, maar hy is vreesbevange vir die donker nag. Dit verander egter wanneer 'n wyse vuurvliegie hom help verstaan dat God se Woord ons lig is.
In Die held en die
...


Meer inligting
Bybelstories Vir Kleuters
SCM Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R199.95


Bybelstories vir kleuters, geskryf deur ’n span voorskoolse kerkonderrig-kundiges, laat die Bybel lewe vir jong kinders.
• Die belangrikste stories van die Bybel (Ou en Nuwe Testament) word oorvertel
...


Meer inligting
Kleuter se eerste Bybel
Poenankie Versameling Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R80.00


Die boekie het 'n sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en prettige kleurprente.
Hierdie stewige kartonboekie is 'n uitstekende inleiding tot die Bybel vir babas en kleuters. Bekende Bybelverhale
...


Meer inligting
Gunsteling Bybelstories vir Kleingoed
Mueller Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00


Gunsteling Bybelstories vir kleingoed is 'n versameling van 45 geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament oor God en sy liefde vir sy kinders. Elke storie is 'n getroue weergawe van die verhaal
...


Meer inligting
Vreugde Kleuters Bybelstories oor vertroue in God
Ewald van Rensburg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R20.00


Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ‘n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook ‘n Christelike waarde
...


Meer inligting
Vreugde Kleuters Bybelstories oor God se wonderwerke
Ewald van Rensburg Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R20.00


Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ‘n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook ‘n Christelike waarde
...


Meer inligting
Vreugde Kleuters Bybelstories oor vriendskap
Ewald van Rensburg Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R20.00


Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ‘n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook ‘n Christelike waarde
...


Meer inligting
Vreugde Kleuters Bybelstories oor die goeie en mooi Jesus
Ewald van Rensburg Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R20.00


Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ‘n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook ‘n Christelike waarde
...


Meer inligting
Jesus ek wil net vra
Annieria McFarlane Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R49.95


In JESUS, EK WIL NET VRA ... skryf Anniéria spesiale gebede oor 31 onderwerpe vir kinders tussen 5 en 8 jaar.

Die onderwerpe is alfabeties gerangskik en elke gebed gaan saam met 'n gepaste skets
...


Meer inligting
Bybelstories met CD
Poenankie Versameling Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R170.00


Boek met CD

Die stories in die Bybel leer ons van God. Elke storie herinner ons aan hoe baie God ons en ons wêreld lief het. Dis 'n opwindende en kleurvolle inleiding tot die gebeure en die
...


Meer inligting
Ja Kleuter Bybelstories oor Gehoorsaamheid
Ewald van Rensburg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Lilani Brits


R20.00


Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur ’n gebed om kinders te help om met God te praat, en ’n Christelike waarde wat
...


Meer inligting
Ja Kleuter Bybelstories oor God se Grootheid
Ewald van Rensburg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Lilani Brits


R20.00


Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur ’n gebed om kinders te help om met God te praat, en ’n Christelike waarde wat
...


(19 resultate)

Jou mandjie