Fiksie - Romans

Meer inligting
Die wêreld van Charlie Oeng
Ettienne van Heerden Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R370.00
Graffiti-prys: R296.00    Jy spaar: R74.00

Tian Kilian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke op Slootplaas. Nou reis hy, Amsterdam toe en na Kowloon, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Koekepan, oftewel Gelatenheid,
...


Meer inligting
Rooi haring
Schalk Schoombie Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R290.00
Graffiti-prys: R232.00    Jy spaar: R58.00

"Ek is die sondebok. Ek het dit gedoen." Só begin Rooi haring, 'n skreeusnaakse speurverhaal wat afspeel in die Suid-Afrikaanse restaurantbedryf. Hartman Swiegers, restaurantier en topsjef, word tydens
...


Meer inligting
Debora gaan huis toe
Helene de Kock Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R290.00
Graffiti-prys: R232.00    Jy spaar: R58.00

In dié opvolg op Debora en seuns is die fokus weer die lief en leed van die Schlagerfeldts. Dis nou die 1960's, en die hoofkarakter is Debora se kleindogter, ook 'n Debora. Dié 27-jarige dokter kom
...


Meer inligting
Stralerjakkers
Leon van Nierop Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R250.00
Graffiti-prys: R200.00    Jy spaar: R50.00

Stralerjakkers was 'n radioverhaal-fenomeen wat daagliks 'n halfmiljoen mense vasgevang gehou het, en 'n magdom navrae het Leon van Nierop laat besluit om dit tot roman te verwerk. Rykmanseun Tiaan Reyneke,
...


Meer inligting
Moordhuis
Madelein Rust Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R258.00
Graffiti-prys: R207.00    Jy spaar: R51.00

Moordhuis is die derde boek in die reeks met doktor Renata Malan as die hoofkarakter. Die eerste twee boeke in die reeks is Monstersaad en Bloedlyn. Renata is 'n profileerder met 'n donker verlede en 'n
...


Meer inligting
Lafras Cuyper en die Gravin 07
Karl Kielblock Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R170.00


Lafras Cuyper se opdrag is om die skone gravin Yvette Fremont na Napels te neem. Die gravin verdwyn egter spoorloos ’n dag voor hul vertrek. Lafras laat geen steen onaangeroer om haar op te spoor nie.
...


Meer inligting
Die mense langsaan
Elsa Hamersma Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R230.00
Graffiti-prys: R184.00    Jy spaar: R46.00

Christine wil van Frikkie, haar man, ontslae raak. Moord maak meer sin as egskeiding, veral nadat hy baie geld op die Lotto wen wat hy nie met haar deel nie. Dan trek daar 'n geskeide man met 'n volwasse
...


Meer inligting
Die reuk van appels
Mark Behr Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R225.00


Herdruk.
Dit is die somer van 1973. Apartheid floreer, die Amerikaners begin noustrop trek teen die kommuniste in Viëtnam, en in die Kaap is die elfjarige Marnus besig om te leer wat menswees en
...


Meer inligting
Kamikaze
Rudie van Rensburg Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R260.00
Graffiti-prys: R208.00    Jy spaar: R52.00

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy nóú alles in die media oor die SAPD lees. Hy't juis 'n ander werksaanbod . . . Maar dan kom Kassie te midde van sy loopbaankrisis
...


Meer inligting
Per ongeluk
Lloyd Zandberg Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R240.00


Hierdie versameling kortverhale bied 'n histeriese kykie op alledaagse situasies: 'n tango-les in die platteland; die tannie so "eenvoudig soos 'n ses-stuk legkaart"; 'n besoek aan 'n tandarts en sy assistent
...


Meer inligting
Op die spoor van
Rudie van Rensburg (Samesteller) Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R250.00
Graffiti-prys: R200.00    Jy spaar: R50.00

Hierdie boeiende versameling kortverhale bevat skryfwerk van ervare misdaadskrywers en bekendes in ander genres. 'n Reeks geslepe misdadigers kom te staan teen hul eweknieë aan die ander kant van die
...


Meer inligting
Die Bergengel
Carina Stander Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R220.00
Graffiti-prys: R176.00    Jy spaar: R44.00

In Gabriëllië het nege jaar reeds verloop sedert daar enige teken was van ’n Bergengel en glo die jonger generasie byna nie meer aan die bestaan van dié mitiese kreature nie. Eron Verberger, seun
...


Meer inligting
Die Hobbit
J.R.R. Tolkien Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Vertaling: Janie Oosthuysen


R200.00


Wanneer Bilbo Baalens uit sy gerieflike hobbitgat weggevoer word deur Ghandalf die towenaar en dertien vrypostige dwerge, word hy onverwags meegesleur in ’n samesweerdery om die dwerge se verlore skate
...


Meer inligting
Wintersrust
Joyce Kotze Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Vertaling: Daniel Hugo

Uitgewersprys: R290.00
Graffiti-prys: R232.00    Jy spaar: R58.00

’n Familie bevind homself in twee geskeur wanneer hulle by die Anglo-Boereoorlog betrek word en ’n Boereseun teen sy Britse neef moet gaan baklei. Met die uitbreek van die oorlog word liefdes- en vriendskapsbande
...


Meer inligting
Wilde klawer
Vita du Preez Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R230.00
Graffiti-prys: R184.00    Jy spaar: R46.00

Solitaire, Woestynroos, Droomland en Wilde klawer is 'n vierluik oor vier vroue wat deelgeneem het aan 'n Boer soek 'n vrou-kompetisie en hulle wedervaringe daarna.
Wilde klawer is die vierde boek
...


Meer inligting
Diepblou See
Francois Loots Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R235.00
Graffiti-prys: R188.00    Jy spaar: R47.00

Snags, vanaf die hawe, tuur Jan Hofmeyr oor Tafelbaai uit. Dan duik hy die diepte in, na waar die blou water gitswart verkleur. In die donker wiebeling swem hy saam met glimmende visse, kom hy gestorwe
...


Meer inligting
Griet skryf ‘n sprokie
Marita van der Vyver Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R275.00


Griet skryf ’n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in 'n gasoond druk. 'n Dooie kakkerlak
...


Meer inligting
Seun
Neil Sonnekus Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R240.00


“Seun smeul van geweld en liefde soos net ’n Suid-Afrikaanse verhaal kan. Hierdie storie smokkel met my kop” – Deon Mass

Seun is ’n verbysterende prestasie in post-apartheid skryfkuns.
...


Meer inligting
Vermis
Jeanette Stals Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R230.00


(1 leser/s)

In hierdie tweede boek in 'n reeks oor Luna, 'n jong speursersant van Stellenbosch, word sy betrek by die ondersoek na 'n tienermeisie, Elodie, wat spoorloos uit 'n plaaslike gastehuis verdwyn het.
Die
...


Meer inligting
Pad na Eensaamheid
Kas van den Bergh Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R160.00


Dit is die ironie van die lewe dat die dinge waarna jy die hardste streef omdat jy meen dat jy daardeur geluk kan verwerf, jou ontgaan juis op die oomblik wanneer dit net binne jou bereik lê. Dit is die
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |  5  |  6  |  7  |  8  |  9  |  10  |  11  |  12  |  13  |  14  |  15  |  16  |  17  |  18  |  19  |  20  |  21  |  22  |  23  |  24  |  25  |  26  |  27  |
(524 resultate)

Jou mandjie