Fiksie - Rubrieke

Meer inligting
Woorde
Bernard Odendaal Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R175.00


Woorde, uit die mond of skryfhand van mense wat hulle storie ken, boei Bernard Odendaal so lank hy kan onthou. As poësiedosent in Bloemfontein en, later, skryfskooldirekteur op Potchefstroom kon hy sy
...


Meer inligting
Ver in die wereld sushi
Koos Kombuis Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R210.00


In sy jongste rubriekeversameling kom ’n verskeidenheid onderwerpe onder die soeklig, soos die stommiteite van politici, die irrasionele vrese van Afrikaners wat nog in die laer skuil, die sensitiewe
...


Meer inligting
Die potlooddief se bruid en ander stories
Keina Swart Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R165.00


“Ek sien kokerbome en gemsbokke, woestynveld en lang, reguit stofpaaie. Ek sit links voor met my voete op die dashboard en is diep gelukkig. Die niks en die stilte maak my kop só vol woorde dat dit
...


Meer inligting
Pruimtwak en skaduboksers
Danie Marais Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R240.00


Om sin te maak van die hele virtuele warboel in die 21ste eeu moet ’n mens hoog en laag soek. En dis presies wat die bekroonde digter en joernalis Danie Marais doen in Pruimtwak en skaduboksers – ’n
...


Meer inligting
Baarde, briewe en barmhartigheid
Doc Immelman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


In hierdie versameling vermaaklike rubrieke skryf Doc Immelman op sy prettige dog insiggewende manier oor alledaagse dinge – van baarde, briewe en barmhartigheid tot kinders, kos en klawerjas. Sy persoonlike
...


Meer inligting
Spitstyd
Wilhelm Jordaan Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R170.00


Wilhelm Jordaan se stukke is weeklikse pitkos vir duisende koerantlesers. Die akademikus se verwondering aan die lewe en sy wye verwysingsraamwerk inspireer joernaliste, skrywers, teoloe, akademici en
...


Meer inligting
Oor Bokdrolletjies en Rosyntjies
Jonathan Jansen Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R175.00


Toe Jonathan Jansen ’n kind was, het sy ma eendag vir hom gesê: “My kind, bokdrolletjies is nou eenmaal nie rosyntjies nie” – bedoelende dat mens nooit moet maak of nonsens betekenis het nie.

En
...


(7 resultate)

Jou mandjie