Nie-fiksie - Kookboeke

Meer inligting
50 Boerekosgeregte
LAPA Samestelling Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R150.00


Lekker kos is deel van Suid-Afrika se koserfenis en tradisionele boerekos beteken vir meeste mense huiskos, soos net jou ma of ouma kon voorberei. 50 Boerekosgeregte is 'n samestelling van goed-beproefde
...


Meer inligting
Boerekos met 'n twist
Annelien Pienaar Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R330.00


In Boerekos met 'n twist gee Annelien 'n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma en oumagrootjie gemaak het. Dié 140 familieresepte vir soppe, souse, groente-, vleis- en
...


Meer inligting
Kokkedoortjie
Human & Roussaeu Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R310.00


Kokkedoortjie is 'n kookboek vir die gesin, vir kinders en vir die kind in ons almal. Dit verweef elke dag se resepte met 'n unieke bestanddeel - die kleurvolle verbeelding van 'n kind. Dit wissel van
...


Meer inligting
Kokkedoor 2: Versamelresepte
Errieda du Toit Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R310.00
Graffiti-prys: R79.00    Jy spaar: R231.00

Die tweede boek van die uiters gewilde realiteitstelevisie-reeks Kokkedoor wat van April tot Junie 2014 op kykNET uitgesaai word. Die doel van die reeks is "om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te
...


Meer inligting
De Vette Mossel
Niel du Bois Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R290.00


De Vette Mossel is nie net ’n seekos-resepteboek nie. Dit is ’n kosboek met ’n verskil. Die unieke karakter van die Weskus word ontbloot in humoristiese staaltjies en vertellings oor die kosgeheime
...


Meer inligting
Kokkedoor
Errieda du Toit Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R310.00
Graffiti-prys: R79.00    Jy spaar: R231.00

Kokkedoor was 'n eerste in Afrikaans: ’n realiteitstelevisiereeks met kosmaak as die middelpunt! En Kokkedoor, die kookboek, verskyn net betyds vir Kersfees.

Die doel van die reeks was “om
...


Meer inligting
Vuurwerke
Jan Braai Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R280.00


Sagteband Uitgawe.

In Vuurwerke deel die bekende en ikoniese Jan Braai vir die eerste keer sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers.
Volg Jan se Gebooie vir ’n wen-vleisbraai.
...


Meer inligting
Huisgenoot Top 500 Wenresepte 2
Carmen Niehaus Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R360.00
Graffiti-prys: R79.00    Jy spaar: R281.00

"Dit is die tweede bundel in die suksesvolle Huisgenoot Top 500 Wenresepte reeks, en bevat die beste resepte uit die Huisgenoot-kombuis van die afgelope sewe jaar.

Met sy amper 600 resepte het dié
...


Meer inligting
Bak vir pret & profyt
Christine Capendale Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R290.00
Graffiti-prys: R79.00    Jy spaar: R211.00

Die boek is vir almal wat wil bak - om te verkoop of net vir die lekker. Met al hierdie wenke van 'n professionele bakster en spysenier sal almal verseker wees van sukses. Die eerste hoofstuk bespreek
...


Meer inligting
Huisgenoot Wenresepte 1
Annette Human Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R330.00
Graffiti-prys: R79.00    Jy spaar: R251.00

’n Ou gunsteling wat herverpak word met nuwe foto’s en ontwerp.

Ons as uitgewers word oorval deur versoeke vir die herdruk van Wenresepte 1 tot 3 – nou gee ons gehoor! Vir die versamelaars
...


Meer inligting
Clover Gunsteling Suid-Afrikaanse kos
CLOVER SA Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R200.00


Suid-Afrika is 'n smeltkroes van kulture en nêrens is dit meer duidelik as in die interessante verskeidenheid tradisionele kosgunstelinge nie. Die kombinasie van inheemse kulture en honderde jare se immigrasie
...


Meer inligting
Koekedoor Bak
Errieda du Toit Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R310.00
Graffiti-prys: R79.00    Jy spaar: R231.00

Bak raak net gewilder by die dag: Die populariteit van die Koekedoor-program is ’n sprekende bewys. Met hierdie bakboek as kameraad kan jonk en oud by die Koekedoor bakrevolusie aansluit. Dit bevat die
...


Meer inligting
Makietie
Tiaan Langenegger, Mynhardt Joubert Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R334.00


Die Kokkedoor-wenners (Tiaan en Mynhardt) se eie resepteboek wat ook aansluit by hulle TV-program genaamd Makietie. Die boek bevat dertien feesgeleenthede soos 'n boekklubete, 'n "vintage rugby-ete" (met
...


Meer inligting
Huisgenoot Wenresepte 3
Huisgenoot Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R330.00
Graffiti-prys: R79.00    Jy spaar: R251.00

'n Herverpakking van n ou gunsteling na die sukses van Wenresepte 1 & 2 met n moderne ontwerp en nuwe foto’s. Dit is die ideale boek vir diegene wat op soek is na ekonomiese resepte wat maklik is om
...


Meer inligting
Suid Afrikaanse kookboek vir diabetes
Hilda Lategan Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R270.00
Graffiti-prys: R69.00    Jy spaar: R201.00

Hilda Lategan het die beste resepte uit die twee topverkoper Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid boeke gekies, sodat jy en jou gesin elke dag heerlik en gesond kan eet.


Meer inligting
Nie vir ma's nie
Karin Behm-Joubert , Daleen van der Linde Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R230.00


Heruitgawe
Met dié boek word ma's tydelik uit die kombuis verban, want jou wederhelf en kinders is van plan om jou te bederf met heerlike kos wat hulle sonder hulp of te veel moeite voorberei het.
...


Meer inligting
Deeg
Theresa de Vries Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R285.00


Alle soorte deeg om terte of pasteie te maak word bespreek - broskors-, blaarkors, skilferkors, warmwaterkors, fillo- en strudeldeeg, ook die gewilde Marokkaanse ouarkadeeg. 'n Besonderse boek wat al
...


Meer inligting
50 Sop- en broodgeregte
Samestelling Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R150.00


Tuisgemaakte sop en brood is een van die beste maniere om liggaam en siel te voed gedurende die koue wintermaande - of dit 'n ontspanne middagete of 'n meer gesofistikeerde voorgereg is, sop bly die
...


Meer inligting
Klim op die Bant Wagon
Nick Key Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R265.00


Klim op die Bant Wagon en geniet heerlike tuisgemaakte en voedsame Banting-geregte. In hierdie kookboek is daar maklike en goedkoop resepte vir ontbyt, middagete en aandete, asook trooskos vir die wintermaande
...


Meer inligting
Die Suid-Afrikaanse Melktert-versameling
Callie Maritz, Mari-Louis Guy Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R280.00


Daar is 'n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak: met 'n skilferkors-kraag, krummelrige broskors, koekiekrummelkors of sonder kors; gegeur met kaneel, naartjieskil, perskeblare, neutmuskaat of
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |  5  |  6  |  7  |  8  |  9  |  10  |
(190 resultate)

Jou mandjie