Nie-fiksie - Reis & Toerisme

Meer inligting
Oor Berge en Dale
Jackie Grobler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R230.00
Graffiti-prys: R184.00    Jy spaar: R46.00

Daar is nie ’n grondpad te sinkplaat, plaasdraad te hoog of aanwysings te gebrekkig om Jackie Grobler te keer nie. As hy eers ’n monument in sy visier het, sal hy dit vind. In hierdie boek reis hy
...


Meer inligting
Elders
Erns Grundling Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae


Uitgewersprys: R250.00
Graffiti-prys: R200.00    Jy spaar: R50.00

Aan die begin van 2015 was bekroonde Weg!-joernalis Erns Grundling oorwerk, oorstuur, oorgewig, beseer – en pas gediagnoseer met slaapapnee. Vanselfsprekend was ál ding om te doen om die ellelange Camino-staptog
...


Meer inligting
Ons Camino 'n spaanse avontuur
Pienkes du Plessis Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R295.00


Die Camino is 'n pad, 'n wag, in Spaans. In hierdie geval die wêreldbekende pelgrimspad na Santiago na Santiago i die noordweste van Spanje. Dis op hierdie pad dat Pienkes en Lizzie du Plessis in April
...


Meer inligting
Vat jou hele Hart
Elkarien Fourie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R220.00


Wat 'n heerlike kennismaking met China! Elkarien Fourie se joernaal ins 'n waardevolle tydsdokument wat my 'n week lank geboei gehou het en teen die einde daarvan ge;aat het met die gevoel dat ek nou meer
...


Meer inligting
Openbaring
Johan Bakkes Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R260.00


Openbaring is ’n inspirerende reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes – C. Johan Bakkes en sy reisgenote trotseer die koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en ’n bestaan
...


Meer inligting
Italiaanse Intermessi
Andre Pretorius Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R225.00


Andre Pretorius is verlei deur Italie toe 'n Romeinse meisie hom in 1992 op 'n warrelwindtoer deur Rome geneem het. Vier jaar later het hy die land deurkruis met 'n universiteitsvriend, 'n rugsak en 'n
...


Meer inligting
Die Vlieënde Ovambo en ander verhale van ou Suidwes
E.T. Meyer Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


'n Boek met 28 stories oor "Suidwes" word hier vermaaklik en boeiend aangebied. Suidwes is 'n plek van avonturiers, jagters, Boesmans, bosveld, woestyn, plekke met lekker stories.
Meyer se stories
...


Meer inligting
Kissmas in Mosambiek
Johan Lotter Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


Twee broers. ‘n Voëltrip. Die voorbode. Twee en twintig dae oorlewing…
Kissmas in Mosambiek is die boeiende verhaal van twee broers, die kaartevrou se voorbode en ‘n onvergeetlike avontuur op
...


Meer inligting
Jou Kruger-Wildtuin gids, met stories
Frans Rautenbach Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R280.00


Verkyker, grondpad en kaart is 'n boek wat jou leer presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: Wat om te doen, wat om te verwag, waar om te bly en wat om te eet. Die boek is deurtrek van persoonlike
...


Meer inligting
Voetspore op die ewenaar
Johan Badenhorst Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Vertaling: Fotografie:Gideon du Preez Swart


R300.00


Voetspore op die ewenaar vertel van Johan Badenhorst en sy Voetsporespan se agtste reis deur Afrika. Hierdie keer pak hulle ’n reis op die ewenaar aan: ’n reis wat begin in Kenia, kronkel deur Uganda
...


Meer inligting
Op ver paaie
: P.J. Schoeman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R160.00


Wanneer PJ Schoeman tydens ʼn jagtog na die Kaokoveld in die destydse Suidwes-Afrika reis, is dit die begin van ʼn onverwagse verkenning van die gees. Sy aanvanklike soektog na ’n wilde perd verander
...


Meer inligting
Orania
Hanlie Retief, Michael Hammond Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R350.00


Orania is nie langs enige hoofroete nie. In die barre Noord-Kaap, iewers op die R369 tussen Hopetown en Petrusville, sowat 160 km van Kimberley, lê dié dorp wat sedert sy totstandkoming as ’n volkstaat
...


Meer inligting
Deelstad: ’n boek oor Berlyn
Karel Schoeman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R295.00


In hierdie boek doen Karel Schoeman verslag van ’n lang besoek aan Berlyn gedurende 2008 wat in 2010 en 2011 met korter besoeke opgevolg is. Afgesien van inligting oor die nuwe, herboude en verenigde
...


Meer inligting
Alles Oor Suid-Afrika
Verskeie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Alles Oor Suid-Afrika is reeds sedert 1992 die mees omvattende naslaanboek vir Suid- Afrikaanse skoliere (en hul ouers!) wanneer hulle op soek is na inligting oor die land. Hierdie uitgawe – met hersiende
...


Meer inligting
Voetspore: Agulhas tot Alexandrië
Johan Badenhorst, Gideon du Preez Swart (foto's) Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Die ervare avonturier, televisiepersoonlikheid en -vervaardiger Johan Badenhorst en sy Voetsporespan vind voortdurend nuwe, unieke paaie en plekke in Afrika om te verken – met toenemende vernuf. Voetspore:
...


Meer inligting
Eilande en enklaves
André Pretorius Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R195.00


In Afrikaans staan “eiland” teenoor “vasteland”, asof die afwesigheid van vastigheid kenmerkend van eilande is, skryf André Pretorius in sy tweede bundel reissketse. Hier ondersoek hy die afgesonderdheid
...


Meer inligting
Riviereland
Karel Schoeman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R285.00


In Riviereland lewer Karel Schoeman verslag van twee reise deur Nederland. In die eerste, korter deel skryf hy oor ’n besoek aan die stede Amsterdam, Rotterdam, Delft, Haarlem en Leiden as deel van uitgebreide
...


Meer inligting
Daai ding loop in jou bloed
Lené Malan , Aneta Shaw Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00


’n Onderhoud in ‘n oggendprogram op RSG met Calatz Cloete met sy interessante Afrikaanse aksent en spreekwyse prikkel die belangstelling van een vrou. Iets aan die man se stem en manier van praat laat
...


Meer inligting
Voetspore Van Casablanca tot die Kaap
Johan Badenhorst Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Bekende televisiepersoonlikheid, programvervaardiger en ervare avonturier Johan Badenhorst vertrek in Mei 2009 saam met die res van die Voetsporespan uit Casablanca, Marokko. Die ses manne (in drie 4×4-voertuie)
...


Meer inligting
Iets Ver En Nuut
Andre Pretorius Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00


As Suid-Afrikaner wat in Engeland woon, het André Pretorius die geleentheid om plekke te besoek wat vir die meeste van ons net drome bly. Maar met sy uitstekende skryfwerk bring hy in hierdie boek talle
...


|  1  |  2  |
(23 resultate)

Jou mandjie