Nie-fiksie - Besigheid

Meer inligting
Hoe om te wen in besigheid
Wouter Snyman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R139.00


Hoekom is party mense arm en ander het die vermoë om welvaart te skep asof dit amper moeiteloos is? Suid-Afrika se voorste sakelui beantwoord die vrae wat jy nog altyd vir hulle wou vra.
Hulle gesels
...


Meer inligting
Val 7 keer staan 8 keer op
John Mason Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R180.00


Wenners staan elke keer op, maak nie saak hoeveel keer hulle val nie.

Dit maak nie saak hoeveel keer jy val nie. Dit is hoe­veel keer jy opstaan wat tel.

Topverkoper-outeur John Mason
...


Meer inligting
Draai jou sente om
Abrie Coetzee Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R130.00


Het jy met te min geld afgetree om in jou behoeftes te voorsien? Of is jou situasie so kritiek dat jou maandelikse uitgawes nie meer deur jou aftree-inkomste gedek word nie? Is jy onseker en weet nie wat
...


Meer inligting
1 Minuut-Inspirasie Vir Leiers
Stan Toler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Dit is nie altyd maklik om aan die stuur van sake te staan wanneer die pad lank en die terrein ongelyk is nie. Maar met die regte motivering en aansporing kan dit 'n tyd gelaai met sukses en uitnemendheid
...


Meer inligting
Leef uitnemend
John C Maxwell Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R200.00
Graffiti-prys: R69.00    Jy spaar: R131.00

Begeer jy om iets betekenisvol te doen of te bereik? Wil jy deel van iets edels met 'n hoër doel as jouself wees? Sien jy egter hierdie droom as onbereikbaar? John C. Maxwell help die leser om die
...


Meer inligting
Kragtige kerkgroei
Dirkie van der Spuy Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


Om 'n leier te wees, is nie 'n taak wat net aan 'n uitgelese groep opgedra word nie. God roep elkeen om in sekere situasies verantwoordelikheid te neem. Om 'n leier in die kerk te wees, stel egter dikwels
...


Meer inligting
Jou geldsake
Hein Kruger Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R165.00


In dié boek word onderwerpe soos begroting, besteding, skuld, beleggings, ensovoorts breedvoerig vanuit ’n Bybelse perspektief gedek, om jou te help om jou geld tot eer van God te bestuur.


Meer inligting
Konstante Revolusie
Lizette Rabe Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R280.00


Die geskiedenis van Naspers en Media24 saamgevat. Naspers is een van ‘n handjievol maatskappye uit Afrika wat binne ‘n eeu gegroei het tot ‘n globale mededinger – en dit boonop op die gebied van
...


Meer inligting
Die Impak van 'n Leier
Bob Buford Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00


Wat verg dit om die samelewing meer produktief en meer menslik te maak?
Peter Drucker, topverkoper-outeur en bestuurskonsultant, is bekend as die vader van moderne bestuur. Sy motivering vir alles
...


Meer inligting
Bemark of Bevark
Andre Diederichs Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R149.00


In Bemark of bevark? deel Andre Diederichs die ondervinding wat hy opgedoen het in ’n bemarkingsloopbaan wat oor dekades strek, met lesers. Sy skryfstyl is toeganklik, aweregs en humoristies. Die praktiese
...


Meer inligting
Die Baanbrekers
Marco Botha Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R220.00


In Suid-Afrika kan mens met reg en mening kapsie maak teen die gebrek aan ordentlike leierskap op regeringsvlak. Maar net so wanneer jou hoop en geloof in die land aan’t taan is, gebeur daar iets uitsonderlik
...


Meer inligting
Van gewoon na uitsonderlik
Kobus Neethling, Rache Rutherford Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Ag, my lewe is so vervelig ...Die mense by my werk maak my mal! Ek haat my werk, ek werk net vir geld.
Voel jy ook so?
Dan sal hierdie boek jou help om kopskuiwe te maak. Dit sal jou leer hoe om
...


Meer inligting
Soms wen jy soms leer jy
John C Maxwell Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R179.95


New York Times topverkoperskrywer, John C. Maxwell, is van mening dat die grootste lewenslesse uit verliese spruit. Enige terugslag, professioneel of persoonlik, kan in ’n stap in die regte rigting verander
...


Meer inligting
Nuwe perspektief op die Saambou debakel
Tom Moodie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R145.00


Was die gebeure by Saambou doelbewus beplan? Was daar diefstal en bedrog ter sprake? Was dit dalk bloot ontoereikende beplanning en swak bestuursbesluite?


Meer inligting
Sakegesprek met Theo Vorster
Theo Vorster Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R195.00


Sleutels tot sukses van ons top sakelui.

Sakegesprek met Theo Vorster is ‘n in 2009 vrygestel en is een van die gewildste programme op Kyknet. Hierdie boek bevat 38 onderhoude wat Theo Vorster
...


Meer inligting
Aan die stuur: My leierskapreis
Brand Pretorius Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R260.00


Brand Pretorius wéét wat dit beteken om ’n leier te wees: in sy loopbaan van oor die vier dekades was hy onder meer in leierskapsposisies by Toyota Suid-Afrika en die McCarthy-groep. In Aan die stuur
...


Meer inligting
15 Wette van voortdurende groei
John C Maxwell Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


Is daar ware beginsels wat al op die proef gestel is en persoonlike groei sal verseker? John C.Maxwell, ’n baanbreker op die gebied van leierskap regoor die wêreld, sê die antwoord is ‘ja’.
Maxwell
...


Meer inligting
9 Beginsels vir Welvaartskepping
Manus Moolman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R149.00


Sluit in sukses geheime van Anton Rupert, Warren Buffet, Stephen Hawking en hoe gewone mense ook hulle geheime prakties kan toepas om suksesvol te wees.
Wys jou prakties hoe om:
Jou eie begroting
...


(18 resultate)

Jou mandjie