Nie-fiksie - Algemeen

Meer inligting
Wat moet ons met ons Kerk doen?
Jurie van den Heever Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R225.00


Wat moet ons met ons Kerk doen? is ’n poging om te probeer verstaan waar ons as Afrikaners teologies vandaan kom, watter kragte en magte ons en ons Kerk gevorm het en hoe ons Kerk tans daar uitsien.

Die
...


Meer inligting
Ons kom van vêr
WAM Carstens, Michael le Cordeur Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat ná al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop
...


Meer inligting
Die Burger 100
Bun Booyens, Aldi Schoeman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R340.00


Danksy die honderde duisende koerante wat die afgelope eeu ses dae per week uitgegee is, is Die Burger vandag ’n huishoudelike naam.
Die boek diep van die merkwaardigste gebeure, groot en klein,
...


Meer inligting
Melk die heilige koeie
Deon Maas Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R225.00


Skreeusnaaks en uittartend soos nét Deon Maas kan. In hierdie boek ontsien Maas niks of niemand nie. Hy skryf onbeskaamd en doodeerlik oor allerlei eg Suid-Afrikaanse heilige koeie. Afrikaans op kampusse,
...


Meer inligting
Joernaal vir 'n bedonnerde Diva
Sophia Kapp Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R180.00


Hierdie kreatiewe joernaal is 'n uitvloeisel van die Oorlewingsgids vir 'n bedonnerde diva en is op versoek van lesers. Die joernaal bestaan uit twaalf sketse oor hedendaagse ervaringe wat vroue beleef,
...


Meer inligting
Dollars Eventualis
Nico van Rensburg Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R225.00


• Ware lewensketse van gebeure met gewone mense wat noodgedwonge in die regswêreld van prokureurs en howe beland. Treffend vertel deur ‘n ervare en ingeligte prokureur.
• DIE REG EN WETTE –
...


Meer inligting
Bloedsusters 2 Vlees en bloed
Roelien Schutte, Eileen de Jager, Riette Rust Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R220.00


Eileen en Roelien staan nie net as die Bloedsusters bekend omdat hulle biologiese susters is nie, maar ook omdat hulle daagliks bloederige misdaadtonele skoonmaak. Selfdood. Moord. Die heel wreedste plaasmoorde
...


Meer inligting
Daar doer in die fliek
Leon van Nierop Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R350.00


Daar doer in die fliek sluit aan by die televisiereeks met dieselfde naam wat op kykNet uitgesaai is. Die omvangryke boek gee ’n oorsig oor die ontwikkeling van Afrikaanse rolprente vanaf die heel vroegste
...


Meer inligting
Suzelle DIY: Die boek
Julia Anastasopoulus Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R350.00


Doen-dit-self met 'n humoristiese kykie. Suzelle gee wenke vir huishoudelike takies, jou kar, groener te leef, braaityd feestelik te maak, jou tyd in die kombuis tot die minimum te beperk en doen-sit-self
...


Meer inligting
Grusaam
De Wet Potgieter Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R230.00


Grusaam • b.nw. veroorsaak afsku, walging; afgryslik. Informeel geweldig onaangenaam. Oorsprong 16de eeu van die Skotse grue: om afgryse te voel; sidder, van Skandinawiese oorsprong.

In hierdie
...


Meer inligting
Hartstories: Huis toe met 'n ligter tred
Amore Bekker Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste goedvoelstories uit haar program op RSG. Daars stories oor taximanne, kalfies, padpiepies, sagopoeding, en veral oor liefde en onverwagse medemenslikheid.
...


Meer inligting
Die Griekwastad-moorde
Jacques Steenkamp Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R210.00


Die ware verhaal agter die moorde wat die land geruk het deur die joernalis wat die storie onthul het …

Die vrede en stilte in die Noord-Kaapse dorpie Griekwastad is kort ná skemer op GoeieVrydag,
...


Meer inligting
Die Staat vs. Oscar
Marida Fitzpatrick Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Dit het die land geruk, die wêreld geboei en sal in die geskiedenis bekendstaan as die opspraakwekkendste hofsaak tot nog toe in Suid-Afrika. Oscar Pistorius se moordverhoor is die storie van die dekade.
...


Meer inligting
Ons gaan 'n taal maak
J.C. Steyn Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R461.00


“Ons gaan ʼn taal maak”: Afrikaans sedert die Patriot-jare deur die taalhistorikus, prof. J.C. Steyn, vertel die verhaal van Afrikaans as moderne taal. Die titel van hierdie monumentale werk eggo die
...


Meer inligting
Paaie vir die deurtog
Heilna Du Plooy Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R147.00


Die Bekende Willem van Toorn skryf en dig oor die groot temas wat die mense nooit los nie, Soos patrone wat onder die bewussyn le, en oor gebeure en stemme wat hul invloed behou.


Meer inligting
Van sprokie tot tragedie in die kollig
Ilse Salzwedel Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Die tragedie wat op Valentynsdag 2013 Reeva Steenkamp se lewe kortgeknip en Oscar Pistorius se status as internasionale sportheld aan skerwe laat spat het, en die ongekende mediadekking van die sensasionele
...


Meer inligting
Die Amptelike K53 Slaag jou Leerling en bestuurderslisensies maklik
Bata Passchier, Gavin Hoole, Clive Gibson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R60.00


Dié topverkoper hou aan om ’n behoorlike grondslag, van alles wat nodig is om voor te berei vir die leerling- en bestuurderslisensietoets, aan beginners te bied.
Die teks is hersien en opgedateer
...


Meer inligting
Ek is my brein
Dick Swaab Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Vertaling: Daniel Hugo


R275.00


Die storie van jou lewe is die storie van jou brein. Dick Swaab volg die mens, en dan veral sy brein, vanaf bevrugting tot en met die dood. Alles kom ter sprake in Ek is my brein: puberteit, seksualiteit,
...


Meer inligting
Die amptelike K53: Slaag jou leerlinglisensie maklik
Clive Gibson, Gavin Hoole, Bata Passchier Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R60.00


Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlinglisensie Maklik is die herbewerkte en opgedateerde weergawe van die bekende Slaag jou Leerlinglisensie, ’n wentitel waarvan daar meer as 2 miljoen uitgawes verkoop
...


Meer inligting
Geillustreerde gids tot die menslike liggaam
Amelia De Vaal Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R275.00


Met lewensgetroue hoedefinisie-illustrasies bied hierdie publikasie 'n uitsonderlike blik op al die belangrikste liggaamsdele en -stelsels, van kroontjie tot kleintoontjie. Akkurate terminologie in Afrikaans
...


|  1  |  2  |
(35 resultate)

Jou mandjie