Nie-fiksie - Boerdery

Meer inligting
Megaboere
Wynand Dreyer Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R250.00


Megaboere, kykNET se gewilde reeks oor suksesvolle boere in Suid-Afrika, het kykers reeds vir drie seisoene vasgenael gehou. In hierdie boek neem Wynand Dreyer, medevervaardiger van die reeks, en sy produksiespan
...


Meer inligting
Boer met Kleinvee - Die Skaapherder
Kejafa Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R400.00


Daar is ‚Äėn baie bekende Latynse frase: Non scholae sed vitae discimus. (Ons leer nie vir die skool nie maar vir die lewe). Ons maak klaar met skool, maar solank as wat ons lewe sal ons aanhou leer.
Hierdie
...


Meer inligting
Vleisbokproduksie
Kejafa Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Hierdie boek neem die voornemende vleisbokprodusent op 'n omvatende reis betreffende vleisbokproduksie. Die boek hanteer alle aspekte van die mees bekende vleisrasse (Inheems, Savanna, Boerbok en Kalahari
...


Meer inligting
Landboubestuurspraktyk
Kejafa Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R210.00


Fisiese beplanning en hulpbronne, presisie boerdery, diereproduksie sisteme, geheelplaasbeplanning, entrepreneurskap, besigheidsbestuursfunksies, landboubestuursbeginsels, arbeid, kapitaal, landbou-ekonomiese
...


Meer inligting
Hoenderproduksie
Kejafa Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Nou kan die voornemende boer, student en bestaande boer homself skoei op die Suid Afrikaanse braaikuiken beginsels. Die boek hanteer alle aspekte van die braaikuiken boerdery. Rasse, hantering, fasiliteite,
...


Meer inligting
Skaap Produksie
Kejafa Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Hierdie publikasie fokus op beskikbare rasse, dieregesondheid, voeding, reproduksie en die ekonomie van die verskillende vertakkinge van die skaap indsustrie. Die boek is A5 grootte en bestaan uit 250
...


Meer inligting
Vleisbees Produksie
Faan Schutte Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R275.00


Hierdie publikasie poog om die voornemende boer in te lui op die volledige prentjie van die vleisbeesproduksie waardeketting. Die volgende word in die boek hanteer:
Rasse
Hantering
Voeding
Speenstelsel
...


Meer inligting
Wildplaasbestuur
J du P Bothma Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R949.00


Hierdie 4de uitgawe van die titel bevat riglyne vir elke komponent van ekstensiewe wildboerdery. Dit is omvattend herstruktureer en bygewerk om die nuutste beskikbare inligting weer te gee.

Daarby
...


Meer inligting
Boerdery Bestuur
MJ Van Reenen, A De K Marais Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R369.00


Die eerste vereiste vir die vestiging van n lewensvatbare boerdery is goeie investeringsbesluite. Hierdie boek, wat veral gerig is op praktiserende boere en studente in boerderybestuur, bevat riglyne vir
...


(9 resultate)

Jou mandjie