Kinders - Prenteboeke

Meer inligting
My pappa is vol aapstreke
Dianne Hofmeyr Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Carol Thompson


R155.00


My pappa is . . . 'n BERG van 'n beer, 'n stoute krokodil, 'n draaierige, swaaierige seekat en 'n lawwe aapstert! Maar eintlik is hy net my LIEFSTE PAPPA. Hierdie pragtige prenteboek oor pa's soos gesien
...


Meer inligting
Die krokodil wat vir water gegril het
Gemma Merino Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Almal weet krokodille hou baie van water. Maar nie hierdie krokodil nie. Hy GRIL vir water. Hy hou baie meer van boom klim! Maar dit raak vreeslik eensaam as 'n mens anders is as almal om jou en die krokodilletjie
...


Meer inligting
Ses blinde muise en 'n olifant
Jude Daly Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R155.00


Een snikwarm dag kom 'n olifant vaak-vaak uit die woud gedrentel en beland in 'n boer se skuur. Hy maak vir hom 'n bed en dommel weg droomland toe. Ses blinde muise sluip uit hulle gaatjie in die skuur
...


Meer inligting
Hallo, Dinosourus!
Caryl Hart Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Nick East


R150.00


Dis vet pret as daar 'n dinosourus by jou voordeur opdaag, maar wanneer sy maats ook kom gesig wys - al 54 van hulle - raak alles effens te veel. Hierdie speelse telboek is vol chaos en lawwigheid
...


Meer inligting
Verrassing! Verrassing!
Niki Daly Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R155.00


Eendag bring meneer Hartlief 'n verrassing huis toe - 'n oulike klein varkie met 'n pienk gesiggie en 'n krulstertjie. Meneer en mevrou Hartlief het hulle babavarkie baie lief - maar wat sal gebeur wanneer
...


Meer inligting
Die beer en die klavier
David Litchfield Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R160.00


Op 'n dag kom 'n jong beertjie op iets vreemds in die woud af. Wanneer hy aan die klawers raak, begin 'n reis wathom ver van sy huis af neem - na 'n nuwe en wonderlike plek waar pragtige klanke die lug
...


Meer inligting
Fantasi Minileesboek: Dit belowe ek jou
Fantasi Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R50.00


Bruno raak op ´n pragtige blom verlief. Hulle is dolgelukkig en bly ´n lang ruk saam. Uiteindelik gaan die lente verby, en die blom vra: "Vertrou jy my?" Bruno se vertroue word kwaai getoets. 'n Poëtiese
...


Meer inligting
Fantasi Minileesboek: Dis 'n hondelewe
Fantasi Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R50.00


Daar is min dinge beter as die mens se beste vriend. Maar ai, wat 'n hondelewe! Gelukkig kry elke hond sy dag.


Meer inligting
Fantasi Minileesboek: Kuikentjie en Eendjie
Fantasi Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R50.00


Kuikentjie en Eendjie is beste maatjies. Op 'n dag wil hulle mammas hulle nie toelaat om saam te speel nie: Kuikentjie ruik na stowwerige strooi en Eendjie na klam hout.
En dan kom die hael. 'n Pragstorie
...


Meer inligting
Fantasi Minileesboek: Die Mooie Santie
Fantasi Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R50.00


Santie is nog te jonk om geskeer te word. Sy gaan verken die wêreld en ontmoet verskillende diere wat almal haar pragtige wol bewonder.
Almal wil graag 'n bietjie daarvan hê. Maar soos haar wol
...


Meer inligting
Die streke van Jakkals en Wolf 3
Fantasi Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R45.00


Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het 'n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke ... Wolf leer vlieg; Wolf is Jakkals se ryperd


Meer inligting
Die streke van Jakkals en Wolf 4
Fantasi Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R45.00


Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het 'n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke ... Jakkals en Wolf bou huis; Leeu se kind is siek


Meer inligting
Die olifantjie wat aan die slaap wou raak
Carl-Johan Ehrlin Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R140.00


Die hasie wat aan die slaap wou raak was 'n internasionale blitsverkoper. Nou is die opwindende tweede boek in hierdie baanbrekerreeks beskikbaar! In die boek stap Alie die olifantjie deur die woud, terwyl
...


Meer inligting
Ink
Ingrid Mennen Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Irene Berg


R180.00


Tinka word bewus van woorde en taal, boeke en lees. Sy teken haarself af op 'n vel koerantpapier. Nou het sy 'n maat en sy noem haar "Ink". Met haar lyf vol woorde, is Ink die perfekte maat vir Tinka.
...


Meer inligting
Sneeuwitjie en Kwaaitjie die dwerg
Steve Smallman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R95.00


Die sewe dwergies help Sneeuwitjie om vir die bose koningin weg te kruip. Maar Kwaaitjie die dwerg is nie so vriendelik soos die ander nie. Kan Sneeuwitjie hom help om nie so gou kwaad te word nie? Leer
...


Meer inligting
Jy is nie lelik nie, Eendjie
Steve Smallman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R95.00


Arme Wildeveer lyk nie soos die ander eendjies nie, maar aan sy binnekant is hy liefdevol en dapper. Wanneer gaan hulle dit eendag raaksien en Wildeveer liefhê vir wie hy regtig is? Leer in hierdie roerende
...


Meer inligting
Towertapyt : 32 stories van rondom die wêreld
Wendy Maartens Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Johann Strauss


R280.00


Kom reis saam op ’n towertapyt en ontdek kinders van regoor die wêreld se gunsteling-stories!
Vind uit waarom Dassie nie ’n stert het nie (Suid-Afrika), word opnuut bekoor deur die geliefde sprokie
...


Meer inligting
Grom
Jaco Jacobs Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Karen Lilje


R130.00


Party oggende voel Emma brommerig en grommerig.
Sy is nie lus om op te staan nie.
Sy is nie lus vir pap nie.
Sy is nie lus om met haar boetie te speel nie.
Een oggend toe Emma in die spieël
...


Meer inligting
Jip en Janneke Omnibus
Annie M.G. Schmidt Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Fiep Westendorp
Vertaling: Amelia de Vaal


R295.00


Annie M.G. Schmidt se verhaaltjies oor Jip en Janneke het oorspronklik in die 1950’s in die Nederlandse koerant Het Parool verskyn, in kombinasie met Fiep Westendorp se ikoniese swart en wit illustrasies.
...


Meer inligting
Eiekewoud Posman beer
Julia Donaldson Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Philip de vos


R130.00


Diep in die Eikewoud skryf Posman Beer briewe aan al sy vriende.
Lig die flappies om te sien vir wie hy skryf!



|  1  |  2  |  3  |  4  |  5  |  6  |  7  |  8  |  9  |  10  |  11  |  12  |  13  |  14  |  15  |  16  |
(316 resultate)

Jou mandjie