Christelik - Volwasse - Fiksie

Meer inligting
Nuwe More
Tessa Afshar Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Voordat Christus haar aangespreek het as “my dogter”, voor sy genesing gesteel het deur aan die punt van sy kleed te raak, was sy ’n vrou met ’n hart wat gebloei het ...
Elianna word as jong
...


Meer inligting
Maria die onbevreesde
Francine Rivers Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R70.00


Daar word vyf vroue in Jesus se geslagsregister ge­noem. Oosterse vroue wat in antieke tye geleef het, en tog kan ons hulle verhale toepas op ons eie lewe en die moeilike kwessies waarvoor ons te staan
...


Meer inligting
Elim
Helena Hugo Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R210.00


Toe Daniël Basson vir Anna Catharina die eerste keer soen, is dit op aanbeveling van sy neef Arnoldus. Anna is van kleins af verlief op Daniël en sy verruil met plesier haar gemaklike lewe vir die harde
...


Meer inligting
Lokval
Stefani Serfontein Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R200.00


Sarah wil graag die koningin van Skeba se verlore paleis in die woestyn gaan soek, maar die ekstremistiese terroriste is nou tot binne-in Suid-Afrika.
Sal Sarah en Ari’el se liefde al die teëspoede
...


Meer inligting
Meisie in die Foto
Beverly Lewis Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


’n Verhaal van verraad, vertroue en liefde.
Eva Esch en haar susters is in ’n verknorsing ...

Ná die afsterwe van hulle weduwee-ma wil Eva se ouer broer Menno sy groterwordende gesin
...


Meer inligting
Met Liefde wat saamgaan en ander stories
Annalise Wiid Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R185.00


Hoe lief kan 'n mens hê? So lief om te laat gaan, soos Hanna met Samuel gemaak het? So lief om selfs ten koste van ander foute oor te sien, soos Eli met sy seuns gemaak het? In Met liefde wat saamgaan
...


Meer inligting
Vroue van kosmoslaan
Elsa Winckler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R120.00


Wanneer vriendinne begin saam bid oor pyn, hoop en tweede kanse
Die vroue van Kosmoslaan kom eenkeer ’n maand bymekaar om te brei en oor koeitjies en kalfies te gesels. Later word hierdie breigroep
...


Meer inligting
Hanna
Maretha Maartens Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R185.00


Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hê om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en ná nege jaar trou Elkana weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind ná die ander. Maar
...


Meer inligting
Judit - Kryger uit die adelstand
Lauren Jacobs Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R190.00


Toe generaal Holofernes sy strydmagte op die Jisreëlvlakte vestig, word die dorpie Betulië se voedsel- en watervoorraad afgesny. Maar Holofernes hou nie rekening met Judit se toewyding aan haar God en
...


Meer inligting
Hasukkah shel David
Marzanne Leroux-Van der Boon Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R199.00


Rivkah is weer swanger. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om nog 'n kind in die wêreld te bring? Dit raak net gevaarliker in Jerusalem se
...


Meer inligting
Liefdesbriewe
Beverly Lewis Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Die krag van liefdevolle woorde.

Marlena het geen idee hoe sy die versorging van ’n baba saam met haar daaglikse pligte gaan be­hartig nie. Ge­lukkig behoort dit nie langer as ’n paar weke
...


Meer inligting
Batseba - 'n onwillige skoonheid
Angela Hunt Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Nadat hy sy weermag gestuur het om 'n ander koning se hoofstad te gaan inneem, misbruik Dawid sy mag as koning om die vrou te kry wat sy oog gevang het - Batseba, die vrou van 'n lojale soldaat. Haar
...


Meer inligting
Offerkind Omnibus
Elize Parker Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R300.00


Die Offerkind-reeks vertel die verhaal van Emma en Izak, ’n tweeling wat by geboorte geskei is en hul lewe lank swaar gedra het aan die ‘Geskeide tweeling’-sindroom. Die reeks begin met Onthou
...


Meer inligting
Onder engele vleuels (3)
Karen Kingsbury , Engele op ’n missie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Onder engele-vleuels is die derde roman in die onvergeetlike Engele op ‘n missiereeks, ‘n reeks oor Goddelike ingryping en die oorwinnings en seges van ‘n groep vriende. Ten spyte daarvan dat sy
...


Meer inligting
Sonligdroom
Annetjie van Tonder Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Gaan Marcella se droom oor ʼn lewe vol sonskyn ʼn realiteit word?

Marcella aanvaar ’n pos as medeleraar op die dorp Skoonstroom in ’n poging om die herinneringe aan ’n pynlike verlede agter
...


Meer inligting
Mispa
Helena Hugo Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R189.00


Die nuutste roman van topverkoperskrywer Helena Hugo. Caroline is maar dertig jaar oud toe sy haar agtste kind in die wêreld bring. Al waarop sy gehoop het was om te sterf. Die kloof tussen haar en Willem
...


Meer inligting
Die Oorlogskamer
Chris Fabry Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Gebed is ’n kragtige wapen.

Dit lyk of Tony en Elizabeth Jordan alles het – ’n gerieflike huis en ’n pragtige dogter en loopbane wat blom, maar hulle is heeltyd aan die stry.

Elizabeth
...


Meer inligting
Vriende van Jesus
Karen Kingsbury Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R170.00


Ontmoet Jesus se naaste vriende: Simon die melaatse, Martha wie se hart gebreek was, Jaïrus die geveinsde leier, Maria Magdalena - van duiwelsbesete vrou, Petrus wat Hom sou verloën, Johannes die
...


Meer inligting
Liefde weeg die swaarste
Helena Hugo Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R169.95


Isa Karsten het gekrimp, maar nie genoeg nie... Botsende emosies, dis wat sy die afgelope tyd ervaar. Sy wil skraler lyk en sy wil hê almal moet dit sien - solank hulle nie soveel onsensitiewe opmerkings
...


Meer inligting
Gewete van klip
Elize Parker Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R169.95


Sal Marlene en Hanlie elkeen haar ware self vind?

Gewete van klip is die derde en laaste boek in die aangrypende Damaskusgangers-trilogie. Marlene Erasmus and Hanlie de Waal is as babas omgeruil,
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |
(63 resultate)

Jou mandjie