Christelik - Volwasse - Ouerskap

Meer inligting
8 Tale van die brein
Kathy Koch Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R170.00
Graffiti-prys: R136.00    Jy spaar: R34.00

Ontdek en ontwikkel kinders se unieke intelligensies sodat hulle met meer selfvertroue God se plan kan leef.

“Slim” is ’n kragtige woord. Kinders wat glo hulle is slim, presteer beter op
...


Meer inligting
'n Pa En Sy Seun
James Dobson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


'n Seun sal altyd opkyk na sy pa, maak nie saak hoe oud hulle is nie. Dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake, vier die geskenk en seën van die unieke verhouding tussen pa's en
...


Meer inligting
'n Pa En Sy Dogter
James Dobson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


'n Meisiekind sal altyd 'n spesiale plek in haar pa se hart hê, maak nie saak hoe oud hulle is nie. Dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake, vier die geskenk en seën van die unieke
...


Meer inligting
7 Ritmes vir kinders
Tom Smith, Lollie Smith Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R129.95


Ontdek 'n prettige manier om die regte grondslag te lê vir kinders se geloof.
Met 7 ritmes vir kinders gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders
...


Meer inligting
Staan jou man
Nick Vujicic Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R169.95


Met geen arms of bene nie, was Nick Vujicic elke boelie se droom. Hy ken daardie gevoel wat jou maag laat pyn, die nagmerries laat kom en iemand laat voel asof daar geen hoop is nie ...


Maar
...


Meer inligting
Tem jou Kind se Tantrums
James Dobson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R80.00


Die meeste ouers het al iewers langs die pad gevoel asof hul kind se buie die huishouding beheer. En dan praat ons nie eers van daardie skaam-my-dood-oomblikke in die winkel waar jy regtig nie weet wat
...


Meer inligting
Ma-wees met selfvertroue
Joyce Meyer Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R170.00
Graffiti-prys: R59.00    Jy spaar: R111.00

Afrigter, aanmoediger, vertroueling, kok, taxibestuurder – ’n ma se ‘posbeskrywing’
is so wyd soos die oseaan. Dalk is dit waarom soveel ma’s onseker en huiwerig
is in hul pogings om
...


Meer inligting
Groeipyne
Johan van Lill Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


Alle ouers wil goeie ouers wees wat hulle kinders op die regte manier grootmaak. Dit gebeur egter nie vanself of oornag nie. Dis harde werk en sal elke pa, ma, voog, ouma, oupa, meneer en juffrou soms
...


Meer inligting
Een Cappuccino en 'n Creme Soda, asseblief
Elize Parker Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R100.00


Jy is 'n enkelouer. Wat nou? Verstaan mense regtig waardeur jy gaan? Is daar iewers "tips" vir hierdie ding waarvan jy niks weet nie?
Dit is hoe Elize Parker, bekende radio-aanbieder en romanskrywer,
...


Meer inligting
Bid vir jou ongebore baba
Janlu Kuyler, Marlena du Toit Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R195.00


Hierdie boek help ouers om die wonder van bevrugting en God se hand in die ontwikkeling van hulle baba te sien. Dit neem ouers deur die biologiese ontwikkeling van hulle baba, maar ook op 'n geestelike
...


Meer inligting
'n Gesin na God se hart
Ken Blanchard Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R149.96


Jesus Christus is die ideale rolmodel vir elke gesin. Dit is topverkoper-outeur Ken Blanchard, in samewerking met Phil Hodges en Tricia Goyer, se boodskap in 'n Gesin na God se hart. Die lesersvriendelike
...


Meer inligting
52 Dinge wat Ma's moet weet
Angela Thomas Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Deur middel van stories en Bybelse waarhede bring topverkoper-outeur en ma van vier kinders Angela Thomas bemoediging vir ma's wat te midde van 'n besige lewe smag na 'n hegter verhouding met hul kinders.

In
...


Meer inligting
Hoe om 'n ware heer groot te maak
Kay West Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R29.95


Iewers tussen al die rekenaarspeletjies en vuil tekkies is daar ’n gawe seun, en iewers binne in daardie gawe seun is ’n ware heer wat net wag om te voorskyn te kom.
Vir minstens agtien jaar sal
...


Meer inligting
Liefde vs Lus DVD
Gretha Wiid Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Natuurlik weet kinders van die Here dat hulle getroud moet wees voordat hulle seks mag hê. Maar jongmense wonder dikwels wat God se rede is? En wat gemaak as jy regtig ware liefde gevind het? Tel dieselfde
...


Meer inligting
As ’n kind se lag verdwyn
Henk Gous, Ansie Gous Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R119.95


Vir baie mense is dit ondenkbaar dat ook kinders aan depressie kan ly. Tog is dit die hartseer realiteit wat Henk en Ansie Gous in As ’n kind se lag verdwyn aanroer.
In hierdie boek bespreek Henk
...


Meer inligting
Om seuns groot te maak
James Dobson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


Met soveel verwarring oor die man se rol in ons he­den­daagse samelewing is dit geen wonder nie dat so baie ouers en onderwysers met hulle hande in die hare sit as dit by die grootmaak van seuns kom.
...


(16 resultate)

Jou mandjie