Christelik - Volwasse - Dagstukke - Vroue

Meer inligting
Omvou deur Genade
Dalene Reyburn Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R190.00


366 vreugdevolle oordenkings wat jou inspireer om voluit te leef terwyl jy omvou word deur God se genade.

Vandat ons ons oë oopmaak in die oggend totdat ons dit toemaak in die aand, is die lewe
...


Meer inligting
Joernaal Bybel vir vroue
Susan Coetzer, 190.00 Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R190.00


Jy kan die Nuwe Testament van voor tot agter deurlees in 365 dae!

Dié Bybelvertaling is spesiaal deur Hennie Stander, Stephan Joubert en Jan van der Watt gedoen en aangepas, in ’n taal wat
...


Meer inligting
Wilderniswenke vir vroue
Wanda Bam Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R180.00


Wat ek wel weet, is dat hierdie boek jou gaan vertel van My storie, Jou storie en ʼn wildernis. Dit gaan jou konfronteer met soms erge onverpakte keuses. Jy gaan kies tussen doodgaan en oorlewing.Ek vertrou
...


Meer inligting
Gebed: Jou verhouding met God
Stormie Omartian Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R129.95


Inspireer die Skrif jou gebede? Dit is Stormie Omartian se vraag aan vroue in Gebed: jou verhouding met God - 'n dagboek waarin hulle God se grootheid sal ontdek.
Die New York Times-topverkoper-outeur
...


Meer inligting
Jou voetpad na vrede
Milanie Vosloo Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


God wil he sy kinders moet deur Hom gelukkige en vervulde mense wees. Stap dan die pad na vrede saam met Milanie Vosloo en die God van vreugde.
Jou voetpad na vrede se 366 dagstukke bespreek temas
...


Meer inligting
Jy is myne
Nina Smit Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R190.00


Soos lesers deur Nina Smit se dagboek Jy is Myne lees, sal hulle voel hoe God hulle daagliks omvou met sy onbeskryflike groot liefde. Die 366 dagstukke sal lesers op 'n reis neem waar hulle kan juig
...


Meer inligting
Dans in die Lig
Karen Whiting Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R139.95


Dans in die Lig is ’n daaglikse gids vir vandag se Christenvrou om die lewe wat God vir haar beplan het, uit te leef.
Elke dag fokus op ’n Skrifgedeelte wat spesiaal uitgesoek is vir vroue en wat
...


Meer inligting
Dans onder die Sterre
Annalise Wiid , Wanda Bam Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


n Bybeldagboek vir enkelvroue. Dans onder die sterre is nie maar net nog ’n Bybeldagboek vir gelowiges wat iets soek om te lees nie. Dis presies wat enkellopendes nodig het: dagstukke geskyf deur vroue
...


Meer inligting
365 Wyshede uit die pen van Susan Coetzer
Susan Coetzer Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Hierdie aanhalings vertel van die Pottebakker wat uit elke einde ’n nuwe begin skep. Van die Gees wat jou harde hart sag maak sodat jy heling en geluk kan vind. En dat vrede begin by die bewustheid van
...


Meer inligting
365 Wyshede uit die pen van Gretha Wiid
Gretha Wiid Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Hierdie aanhalings ruk jou tot stilstand oor hoe om ontrouheid te vergewe en te voorkom. Hulle gee jou moed om beter verhoudings met jou man, kinders en selfs jou skoonma te bou. En hoe jy alles – van
...


Meer inligting
365 Wyshede uit die pen van Hettie Brittz
Hettie Brittz Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Hierdie aanhalings leer jou om jou kind se unieke temperament te verstaan. Hulle gee wenke om met gesag op te tree wat getuig van God se liefde. En hulle verseker jou jy kán jou boompie op die regte manier
...


Meer inligting
365 Wyshede uit die pen van Nina Smit
Nina Smit Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Hierdie aanhalings vertel van God wat sy arms om jou wanneer die kommer te veel word. Hulle sal die lag in jou wakkermaak én jou onwrikbaar laat vertrou in jou hemelse versorging. En jy sal bemoedig voel
...


Meer inligting
Jesus se Woorde vir Vroue
Carolyn Larsen Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R139.95


Jesus se woorde staan vir altyd vas - van die dag toe Hy dit gesê het en dit in die Evangelies opgeneem is, tot vandag toe. En dit is hierdie rotsvaste vertroosting, raad en aanmoediging wat Carolyn
...


Meer inligting
Blydskap in die more
Nina Smit Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R169.95


BLYDSKAP IN DIE MÔRE moedig lesers aan om te leef asof God elke tree saam met ons gee.

Nina Smit fokus in 366 dagstukke op temas soos: Met God in pas; leef in God se liefde; die wonder van die
...


Meer inligting
Net jy kan jy wees
Eugene Kemp, Liesel Krause Wiid, Lorette Dye Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R99.95


Begin leef soos God vir jou beplan het.
Ontdek jou Passie!
Benut jou Potensiaal!
Gee jou lewe Betekenis!



Meer inligting
Laat SY liefde jou lei
Milanie Vosloo Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R119.95


LAAT SY LIEFDE JOU LEI deur topverkoper-outeur Milanie Vosloo is geskryf vir vroue wat weet dat die lewe, hulle self en ander nie perfek is nie, maar wat steeds in die liefde glo. Dis vir diegene wat al
...


Meer inligting
Dagboek vir die vrou
Nina Smit Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R145.00


Vrouwees kan, nee, móét ‘n vreugde wees.
Maar voel jy dikwels asof die lewe vir jou te gejaag is, asof alles wat jy doen tot niks kom nie, asof jy nooit genoeg tyd het om met jou Skepper te verkeer
...


Meer inligting
Die Bybel in 366 dae vir vroue
Nina Smit Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R169.95


Gelowiges besef almal die waarde en noodsaaklikheid van sinvolle Skriflesing om God beter te leer ken. Om die Bybel in ’n jaar te kan deurlees is ’n uitdaging wat ons nie maklik sonder goeie leiding
...


Meer inligting
Lewe naby God
Nina Smit Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R169.95


Elke vrou smag na ’n ryk en bevredigende lewe vol vreugde en geluk. Die pad daarheen lyk net soms so lank en moeilik, en partykeer verdwaal ons. Of ons word so vasgevang in ons pligte van elke dag dat
...


(19 resultate)

Jou mandjie