Fiksie - Romans

Vergroot die prent

Sirkus


Irma Venter

Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R240.00


Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met 'n ultimatum.¬†In Berlyn leer sy oorleef. Dis waar sy haar talent om messe te gooi vervolmaak, en waar sy Yasen Todorov ontmoet. Hier, weg van alles wat bekend is, leer Adriana dat mens oor alles kan onderhandel, ook jou onskuld. ‚ÄčSirkus‚Ä謆is Venter se vyfde roman - haar beste nog.

Publikasiedatum: 2017/03
Naam:
Van:
Eposadres:
Opmerking:  Karakters oor
Gradering:             
Stoor Kanselleer
[Gee terugvoer]
Terug
9780798174411

Sirkus

Jou mandjie