Fiksie - Poësie

Meer inligting
Nou, hier
Corné Coetzee Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R200.00


Op die oppervlak van dié hoogs afgeronde digdebuut roer daar ‘n oënskynlike eenvoud, maar onderliggend is ’n web van deurdagtheid versteek. Coetzee put uit die wêreld van die huisvrou, die
...


Meer inligting
Radbraak
Jolyn Phillips Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


Radbraak is Jolyn Phillips se digdebuut: soms liries maar deurgaans skreiend en uitdagend. Sy verbrokkel taal, draai die rug op haar vel-taal, 'radbraak' haar eie taal. Dit is die enigste medium wat sy
...


Meer inligting
Krap uit die see
Fourie Botha Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R160.00


Krap uit die see is die tweede bundel van die jong digter Fourie Botha. Soos sy debuutbundel Donkerkamer wat op die kortlys vir die 2013 Ingrid Jonkerprys was, sluit Krap uit die see aan by die debat oor
...


Meer inligting
Knapsekerels
Pieter Fourie Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R175.00


“Dis lank sedert daar ’n digter met soveel onverdrote ywer met die volkstaal omgegaan het. Ons ken die hardnekkige knapsekêrels wat aan mens se klere of kouse vassit. By Pieter Fourie is dit die taal
...


Meer inligting
’n ope brief aan Dorian Gray
Ruan Fourie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00


In hierdie debuutbundel word ’n liefdesgeskiedenis vertel soos dit deur verskillende stadiums beleef word deur die spreker. Aan die begin soek die spreker na ’n manier om sy liefde duidelik genoeg
...


Meer inligting
Voor ek my kon kry
Pirow Bekker Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


Die omslag van die bundel met sy abstrakte figure suggereer die gesprek wat in hierdie bundel gevoer word met die self, die geliefde, die lewe en die dood. Die digter ondersoek erskillende fasette van
...


Meer inligting
Alles het niet kom wôd
Nathan Trantraal Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R200.00


'n Splinternuwe digbundel deur 'n gerekende en opspraakwekkende Kaapse digter. In Alles het niet kom wôd dig Nathan Trantraal oor die onderwerpe wat hy in Chokers en suvivors met sy kenmerkende energie
...


Meer inligting
In 'n oomblik
Cas Vos Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R175.00


In ’n oomblik toon die hand van ’n ervare digter wie se poëtika reeds gevestig is in terme van temas en tegnieke.
Die digbundel verteenwoordig ’n voortsetting van dié aspekte van Cas Vos se
...


Meer inligting
Syferfontein
Cas Wepener Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R220.00


Dekades lank het Peet van Jaarsveld sy bokplaas Syferfontein in die Karoo met ’n ysterhand bestuur. Ná die afsterwe van sy eggenoot leef hy in toenemende isolasie van sy kinders en die gemeenskap en
...


Meer inligting
Fotostaatmasjien
Bibi Slippers Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R200.00


Bibi Slippers se debuutbundel vier die mens en kultuur as fotostaatmasjien en die gedig as foutiewe fotostaat. Die digter neem die rol van monnik in die middeleeuse skriptorium aan, maar dié oorskrywer
...


Meer inligting
Die aarde is ’n eierblou ark
Susan Smith Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00


In Susan Smith se eerste bundel, in die afwesigheid van sin, het reeds ’n hele aantal gedigte oor die omgewing verskyn. In dié nuwe bundel word die omgewingsgesprek voortgesit. Die gedigte handel egter
...


Meer inligting
Multivers
Hennie Smith Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R175.00


Uit stof, ster, planete word daar poësie gemaak. Die digter verken die geskape Univers met fyn aanvoeling en vernuf. Hier is ’n poëtiese fisikus op sy allerbeste.
• Hennie Smith se aanleg vir
...


Meer inligting
Sulamiet
Lina Spies Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R175.00


Sulamiet is ’n bundel oor medemenslikheid, liefde, die wisseling van seisoene, die skoonheid van die natuur en die kunste in ’n land en ’n wêreld van geweld. Die titel Sulamiet verwys na die vroulike
...


Meer inligting
Arsenaal van klank
Anna Enquist Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Vertaling: Zandra Bezuidenhout


R160.00


Anna Enquist is die skrywersnaam van die Nederlandse digter en prosaskrywer Christa Widlund-Broer. Sy het sowel psigoanalise as musiek gestudeer en albei hierdie terreine word in haar skryfwerk weerspieel.
...


Meer inligting
Ingrid Jonker: Versamelde gedigte
Ingrid Jonker Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R260.00


Hierdie versameling van Ingrid Jonker se werke sluit in al haar gepubliseerde gedigte (bundels: Ontvlugting, Rook en oker, Kantelson) sowel as haar jeugwerk. Ons sal opnuut herinner word waarom van
...


Meer inligting
Filmverse 2 DVD
ATKV Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R120.00


Altesaam 12 Afrikaanse gedigte is deur 12 animasiekunstenaars, of groepe kunstenaars, geanimeer en daarna is dié 12 gedigte ook vertaal en die klankbane van die animasiefilms oorgeklank in Engels, Zoeloe
...


Meer inligting
Onse Mense 2
Marie Stander Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R299.00


Onse mense 2 is 'n bundel met houtskool sketse deur Marie Stander. Elke skets bevat 'n begeleidende gedig deur 'n verskeidenheid digters :

Loftus Marais, Annette Snyckers, Adel Steyn, Zandra Bezuidenhoud,
...


Meer inligting
Skynskadu
Christine Barkhuizen le Roux Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R179.00


“Skynskadu” is 'n uitsonderlike versameling van Christine Barkhuizen le Roux se nuutste gedigte. Met gedigte wat opgedra word aan onder meer Breyten Breytenbach, vorm die kritiese beskouing van lig
...


Meer inligting
Indeks
Joan Hambidge Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R190.00


Hierdie uiters volwasse bundel reis op uitgebreide paaie na wat die wese is van die digkuns. Die digter is in konstante gesprek met die woord en die moontlikhede wat die woord bied. Haar vermoë om die
...


Meer inligting
In die grot van die sibille
Juanita Louw Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R190.00


"Elke gedig is 'n uiting van die sibille."
Dié woorde deur Sowjet-digter Marina Tswetajewa eggo in Juanita Louw se debuutbundel, In die grot van die sibille, waar digkuns gelykgestel word aan die
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |  5  |  6  |  7  |  8  |  9  |
(178 resultate)

Jou mandjie