Nie-fiksie - Kuns

Meer inligting
Maggie Laubser ’n Venster op Altyd Lig
Muller Ballot Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R695.00


Alhoewel sy vandag onthou word as een van die land se beroemdste en geliefdste kunstenaars, het die moderne en unieke styl van Maggie Laubser aanvanklik veel meer kritiek as erkenning gelok. Met ’n unieke
...


Meer inligting
Fotokuns
Carla Visser Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R185.00


Meer as 75 idees om jou foto's op aantreklike en interessante maniere te vertoon. Die projekte is funksioneel, dekoratief en heerlik prettig. Stap vir stap illustrasies en aantreklike foto's van die
voltooide
...


Meer inligting
Wat die hart van vol is
Evette Weyers Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R280.00


Wat die hart van vol is, is bowenal die liefdesverklaring van 'n beeldende kunstenaar aan Afrikaans soos dit vloei uit al die sprekers se monde: verlange na die taal, verrukking oor die gespierdheid, aardsheid
...


Meer inligting
Kunsprojekte met gemengde media
Angie Franke, , METZ PRESS Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R185.00


Die boek kombineer tekstuur, lyn en kleur op ’n unieke manier deur middel van collage, gewysigde kuns en montage.

Kunsprojekte met gemengde media kombineer tekstuur, lyn en kleur op ’n unieke
...


Meer inligting
Buite die Hekke van Eden
Paul Alberts Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R200.00


Buite die hekke van Eden bevat dagboekfoto’s wat die bekende Suid-Afrikaanse fotograaf Paul Alberts oor ’n hele aantal jare in verskillende dele van Suid-Afrika geneem het. Die teks by die foto’s
...


Meer inligting
Milieu
Philip de vos Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R100.00


Milieu is ’n versameling van ongeveer 120 portretfoto’s geneem deur die digter en sanger Philip de Vos. Met hierdie versameling konsentreer De Vos veral op skeppende en vertolkende kunstenaars en sit
...


Meer inligting
Verfkuns
Issie Potgieter Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


’n Praktiese handwerkgids en ’n fees vir die oog propvol idees, inligting en wenke oor materiaal en tegnieke vir dekoratiewe verfwerk.
Die pragtige volkleurfoto’s gee leiding en inspirasie, en
...


Meer inligting
Splinters uit die vuur
Coral Forie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R100.00


Die Boesmans is die laaste draers van ’n onskatbare kleinood: ’n kultuur met sy wortels direk in die

jagter-versamelaar-verlede. Die geskrifte, persoonlike kunsskeppings van Coral Fourie en
...


Meer inligting
Op St Helena
Celestine Pretorius Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R225.00


Met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog in Oktober 1899 was die later bekende kunstenaar Erich Mayer nouliks vir ’n jaar in Suid-Afrika. Tydens sy twee en ’n half jaar lange verblyf op St. Helena
...


(9 resultate)

Jou mandjie