Nie-fiksie - Stokperdjies & Handwerk

Meer inligting
Découpage jou tuiste
Fransie Snyman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R225.00


Découpage, een van die gewildste handwerksoorte wat weer sy verskyning, is ideaal om bykans enigiets te versier!

Découpage, een van die gewildste handwerksoorte wat onlangs weer sy verskyning
...


Meer inligting
Hallo, Hekel
Anisa Fielding, Cornel Strydom, Elsbeth Eksteen Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae


Uitgewersprys: R310.00
Graffiti-prys: R248.00    Jy spaar: R62.00

Hallo, Hekel is 'n hekelboek soos min, waar 'n enkele patroon geneem word en op vier verskillende maniere vertolk word na gelang van jou styl - hetsy boheems, kunstig, klassiek of romanties. Patrone,
...


Meer inligting
Beatrix sê : Raak Hekel-slim
Beatrix Snyman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R260.00
Graffiti-prys: R208.00    Jy spaar: R52.00

Die dae toe net oumas en oujongnooiens doilies vir suikerpotjies wou hekel is lankal verby! Hekel het ontwikkel in die nommer een kunstige tydverdryf vir jonk en oud, met 'n groot verskeidenheid hekelgare
...


Meer inligting
Hekel teëlmotiewe met 'n verskil
Karen Adendorff Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R195.00


Motiewe met 'n verskil. Vind Marokkaanse, Delftse, Persiese en Mediterreense blokpatrone met interessante tegnieke, soos oppervlakwerk, wat op verskeie maniere gebruik kan word. Elke patroon bevat 'n diagram,
...


Meer inligting
Vrouekeur 50 breipatrone
Christa Swanepoel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R290.00


Vrouekeur 50 breipatrone bied 'n breibonanza vir die ywerige handwerker. Christa Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe breipatrone in een boek, opgedeel in 5 temas: Babas, Meisies, Seuns, Mans en
...


Meer inligting
Upcycling-projekte: Opgedollie
Thana Nel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R210.00


Upcycling is die term wat gebruik word vir kreatiewe herwinning van afvalmateriaal of onbruikbare, ongewensde items, om nuwe produkte te skep wat waarde het. Upcycling is nie net 'n manier om jou deel
...


Meer inligting
Gids tot die eienskappe en gebruike van Suider-Afrikaanse Hout
Stephanie Dyer, Barry James, Danielle James Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R450.00


Die Suider-Afrikaanse subkontinent is besonder ryk aan inheemse boomspesies (sowat 2100) wat in grootte wissel van struikagtiges tot oeroue, hooggroeiende reuse. Baie van die boomspesies en die natuurlike
...


Meer inligting
Doen dit weer so
Zerelda Esterhuizen Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R140.00


Doen dit weer so is, soos sy voorganger Doen dit só (2014), 'n samestelling van Vrouekeur se gewilde wenkerubriek. Dié weeklikse rubriek benadruk die idee dat jy met min baie kan doen.
Daar's wenke
...


Meer inligting
50 Hekelpatrone - Vrouekeur
Christa Swanepoel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R290.00


50 Hekelpatrone bied 'n hekelbonanza vir die ywerige handwerker. Christa Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe hekelpatrone in een boek aan, verdeel in 5 hoofstukke met 10 patrone elk. Die moeilikheidsgraad
...


Meer inligting
Vlyt-vlyt, verkoop vinnig uit
Thana Nel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R190.00


Elke kind sien uit na markdag by die skool, terwyl elke moedelose ma en pa skarrel om aan idees te dink. Die produk moet iets wees wat jy en jou kind saam kan maak; jou insetkoste moet so laag as moontlik
...


Meer inligting
Hekel vir my huis
Emma Lamb Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R270.00


Met Hekel vir My Huis nooi Emma Lamb jou uit om speelse kleurkombinasies, patrone en teksture kreatief in te span om iets pragtigs te skep en só ’n huis met warmte en sjarme te vul. Haar speelse kombinasies
...


Meer inligting
50 Lapblokprojekte
Ame Verso Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R280.00


Die gebruik van vetkwarte is nie net vir kwilters nie, maar is baie meer veelsydig. Naaldwerkers gebruik ook graag dié klein stukkies materiaal wat in pragtige bondeltjies in materiaalwinkels, asook by
...


Meer inligting
Hekel vir jou Hartedief
Karen Adendorff Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R160.00


Hekel vir jou Hartedief is spesiaal saamgestel vir oumas en mammas wat lief is vir handwerk en iets anders vir die kleinding wil hekel. Die patrone is kleurryk dit sinoniem is met kinders en hulle wonderwêreld
...


Meer inligting
Hekel: idees en projekte vir vroue
Karen Adendorff Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R160.00


Hekel – idees en patrone vir vroue is ’n waardevolle toevoeging tot enige handwerker se patroonversameling.

Die ontwerper, Karen Adendorff, gee ’n boheemse flair aan hierdie patrone vir
...


Meer inligting
Druktegnieke by Dosyne
Angie Franke Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R220.00


Drukwerktegnieke by dosyne beskryf ’n groot verskeidenheid druktegnieke en bied pragtige praktiese projekte waarvoor jy nie pers- of spesiale vaardighede nodig het nie. Die skrywer gee aanwysings vir
...


Meer inligting
Doen Mosaiëk
Dorophy du Plessis Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Speel jy al ’n ruk lank met mosaïekwerk, maar voel jy moet dit nou op ’n hoër vlak beoefen? Of is jy ’n beginner wat soek na ’n uitdaging? Dan is hierdie boek net wat jy nodig het. Dit bied mosaïekwerk
...


Meer inligting
Nuwe Vintage
Carla Visser Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R245.00


Nuwe Vintage vertel hoe jy iets wat jy reeds het – deur herwinning, herskepping en vernuwing – kan gebruik en tot iets anders verwerk. Hierdie boek bied jou meer as 75 stap-vir-stap-projekte en meer
...


Meer inligting
Mooi met weggooi
Karen Adendorff Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R170.00


Mooi met weggooi – 25 projekte met weggooigoed
Die skrywer se leuse is: “Moenie weggooi nie, maar ‘vergroen’ jou dekor!”
Mooi met weggooi is die voortvloeisel uit die sukses en terugvoer
...


Meer inligting
35 Kruisiesteekpatrone
Karen Adendorff Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R190.00


Handwerk word deesdae gebruik om ‘n persoonlike stempel op dekor aan te bring en die huis ‘n unieke karakter te gee.
Kruisiesteekwerk is glad nie moeilik nie en enigeen kan dit bemeester deur net
...


Meer inligting
Laslap en kwilt
Die Suid-Afrikaanse kwiltergilde (SAQG) Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R230.00


Hierdie boek bring hulde aan die Suid-Afrikaanse kwiltgeskiedenis en die top kwilters in Suid-Afrika. In Suid-Afrika is kwiltwerk nie so deel van ons kultuurgeskiedenis soos wat dit byvoorbeeld in Amerika
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |  5  |
(93 resultate)

Jou mandjie