Nie-fiksie - Populêre Wetenskap

Meer inligting
Meer as 'n metafoor
Maryna Blomerus Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R299.00


Moderne wetenskap bevestig vandag wat filosowe vir eeue reeds verkondig, naamlik dat die wêreld ‘daar buite’ en die beelde wat ons in ons koppe daarvan ronddra, totaal verskillende werklikhede is.
...


Meer inligting
Innovasie: Hoe die wetenskap Suid-Afrika vorm
Sarah Wild Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae


Normale prys: R290.00
Graffiti-prys: R137.50    Jy spaar: R152.50

Innovasie beskik oor afsonderlike afdelings vir Omgewing, Gesondheid, Energie, Nywerheid en Onderwys en Opleiding. In elkeen van hierdie dele word voorbeelde genoem van Suid-Afrikaanse innovasie - van
...


Meer inligting
God Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles
George Claassen, Frits Gaum Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R275.00


Die vraag of God bestaan, waar alles vandaan kom en wat die sin van ons lewe op aarde is, is so oud soos die berge. In dié boek antwoord bekende Suid-Afrikaners, twaalf gelowiges en twaalf ongelowiges,
...


Meer inligting
Eerste veldgids tot die sterrehemel van Suider-Afrika
Sasol, Cliff Turk Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R70.00


Hierdie opwindende reeks vir ontluikende natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense in te wy in die geheime van die natuurlewe om ons. Sakpas-grootte; pragtige foto's; maklik om te lees en te
...


Meer inligting
Geloof bygeloof en ander wensdenkery
George Claassen Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R225.00


Waarom glo mense dat die sterre en planete se posisies jou toekoms kan bepaal? Of dat gesprekke met dooies moontlik is?

En waarom is daar soveel wat waarde heg aan komplotteorieë soos dat die
...


Meer inligting
Siel van die mier
Eugene N. Marais Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


In vertaalde vorm was dit in verskillende lande ’n groot sukses en was die herhaalde drukke ’n aanduiding van die boek se populariteit.

Hierdie uitgawe is verryk deur ’n inleidende besinning
...


(6 resultate)

Jou mandjie