Nie-fiksie - Blokraaisels

Meer inligting
50 Blaaskansblokraaie 9
Samestelling Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R75.00


In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse nie, dit is 'n noodsaaklikheid. 50
...


Meer inligting
Afrikaanse Woordspeletjies
Xword Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Dié boek is ’n samestelling van woordspeletjies soos Teiken (kyk hoeveel woorde jy uit 9 gegewe letters kan saamstel), Koderaai (los die raaisel op deur slegs die gegewe kode te gebruik), Woordsoek
...


Meer inligting
50 Blaaskansblokraaie 8
Samestelling Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R75.00


In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse nie, dit is 'n noodsaaklikheid.
...


Meer inligting
Bielie Bybelpretboek 3
Marius Greeff Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R120.00


Die Bielie Bybelpretboek 3 ​is 'n prettige manier om van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bielie Bybelpretboek 3 is nie net vir individue bedoel nie - dit kan ook
...


Meer inligting
Die Groter en Beter Moeg-gesoek Blokraaigids
Adri Burger Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R310.00


Die derde uitgawe van hierdie handige naslaanbron is omvattend bygewerk en uitgebrei. Internasionale en plaaslike feite is volgens agt temas gerangskik: Bybelkennis, geografie, die kunste, politiek, sport,
...


Meer inligting
50 Blaaskansblokraaie 6
Samestelling Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R75.00


50 Blaaskansblokraaie 6 is die sesde in die reeks. Dit is in 'n maklik-hanteerbare A4-formaat, gekrambind met 'n sagtebandomslag om vashou, skryf en uitvee te vergemaklik.
Die raaisels is A4-grootte
...


Meer inligting
Rooi Rose blokraaiboek
Rooi Rose Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


Die heel eerste versameling van Rooi Rose se gewilde groot blokraaisels, met hulle oplossings agterin die boek. Met meer as 130 blokraaie sal liefhebbers dit regtig geniet.
Rooi Rose is die klassieke
...


Meer inligting
Bielie Bybelpretboek 2
Marius Greeff Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R120.00


Die Bielie Bybelpretboek 2 is perfek vir liefhebbers van blokraaie en ander woordspeletjies. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bielie
...


Meer inligting
50 Blaaskansblokraaie 5
Samestelling Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R75.00


In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om ’n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou ’n blaaskans gee is nie ’n luukse nie, dit is ’n
...


Meer inligting
Speletjies uit Vrouekeur
Vrouekeur Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R80.00


Die boek is 'n samestelling van 260 speletjies wat oor die laaste paar jaar in die gewilde gesinstydskrif, Vrouekeur, verskyn het. Die speletjies word verskaf deur XWord wat een van Suid-Afrika se mees
...


Meer inligting
50 Blaaskansblokraaie 4
Samestelling Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R75.00


50 Blaaskansblokraaie bestaan uit 50 woordraaisels verskaf deur Suid-Afrika se mees bekende blokraaiselopstellers: Dugeot, Penpret en Xword. Al drie verskaffers publiseer gereeld hul skeppings in Suid-Afrika
...


Meer inligting
50 Blaaskansblokraaie 3
Samestelling Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R75.00


50 Blaaskansblokraaie bestaan uit 50 woordraaisels verskaf deur Suid-Afrika se mees bekende blokraaiselopstellers: Dugeot, Penpret en Xword. Al drie verskaffers publiseer gereeld hul skeppings in Suid-Afrika
...


Meer inligting
Bielie Bybelpretboek
Marius Greeff Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R110.00


Die Bielie Bybelpretboek is perfek vir liefhebbers van blokraaisels en ander woordspeletjies. Dit is ’n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bielie
...


Meer inligting
50 Blaaskansblokraaie 1
Samestelling Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R75.00


In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om ’n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou ’n blaaskans gee is nie ’n luukse nie, dit is ’n
...


Meer inligting
50 Blaaskansblokraaie 2
Samestelling Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R75.00


In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om ’n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou ’n blaaskans gee is nie ’n luukse
nie, dit is
...


Meer inligting
Bybelblokraaiboek 2
Tydskrif LIG, Marius Greeff Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R125.00


Vir liefhebbers van blokraaisels is daar nou ’n Bybelblokraaiboek propvol blokraaie met Bybelse temas. Dit is ’n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets.
...


Meer inligting
Huisgenoot Groot Blokraaiselboek 14
Yvonne van Eeden, Marlene Hamman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R135.00


’n Splinternuwe versameling van 60 van HUISGENOOT se immergewilde groot blokraaisels, met hulle oplossings agterin die boek. Derduisende liefhebbers sal verheug wees dat daar ’n nuwe boek is.


Meer inligting
Huisgenoot Bielieblokraaiselboek 2
Yvonne van Eeden, Marlene Hammann Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R145.00


Uiteindelik – ’n opvolger vir die gewilde en geliefde eerste Bielieblokraaiselboek!
Hierdie nuwe keur van 150 van Huisgenoot se groot blokraaisels, met oplossings agterin, bied al die uitdaging
...


Meer inligting
Groot Druk Blokraaiboek
Heidri van Eeden Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R130.00


Die Groot-druk Blokraaiboek belowe ’n lekker uitdaging vir enigeen wat blokraaie geniet – maar is veral geskik vir dié wat wil kopkrap oor die antwoorde op die leidrade, eerder as om te sukkel om
...


Meer inligting
Huisgenoot Groot Blokraaiselboek 13
Marlene Hammann, Yvonne van Eeden Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R135.00


Nog ’n splinternuwe versameling van 60 van Huisgenoot se altyd gewilde groot blokraaisels, met hulle oplossings agterin die boek. Al verkoop Huisgenoot se Groot Blokraaiselboek 10, 11 en 12 steeds flink,
...


|  1  |  2  |
(25 resultate)

Jou mandjie