Kinders - Nie-fiksie

Meer inligting
Ek wonder wie?
Kerryn Ponter Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R90.00


Ons weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie? beantwoord ’n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik
...


Meer inligting
Hoezit 12 - Die wonderwêreld van vreemde diere
Jaco Jacobs , Fanie Viljoen Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Waar sal jy vlie√ęnde paddas kry? Watter soort bok het tande soos Dracula? Watter diertjie kan kilometers onder die see en selfs in die buitenste ruimte oorleef? Waar sal jy 'n verkleurmannetjie kry
...


Meer inligting
Hoezit 11 - Die wonderwêreld van Babadiere
Jaco Jacobs, Fanie Viljoen Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Waarom bring ’n baba-kangaroe die eerste paar maande van sy lewe in sy ma se buidel deur?
Hoeveel melk kan ’n olifantkalfie in een dag drink?
Hoe leer ’n baba-sjimpansee om al die dinge te
...


Meer inligting
My diere-atlas
Editions Caramel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R120.00


Hierdie atlas is vol fassinerende feite, ge√Įllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto's oor die ongelooflike wonders van die diereryk. Jy kry boonop baie plakkers om op die plakkaat en
...


Meer inligting
My wonders-van-die-wêreld-atlas
Editions Caramel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R120.00


Hierdie atlas is vol fassinerende feite, ge√Įllustreerde kaarte,¬†pragtige tekeninge en fantastiese foto's oor die natuurlike¬†en mensgemaakte wonders van ons planeet. Jy kry boonop baie plakkers om op
...


Meer inligting
Die Storie van die Ontdekkingsreise
Anna Claybourne Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R225.00


Vanaf die vroegste tye verken mense al die aardbol op soek na nuwe plekke om te bewoon, verleidelike skatte, asemrowende vergesigte of die roemryke voorreg om die √©√©rste mens op ‚Äôn ho√ę bergpiek te
...


Meer inligting
My eerste diereatlas
Wendy Maartens Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Alistair Ackermann


R200.00


Watter diere oorleef op die koudste plek op Aarde? Waar sal jy die wêreld se grootste vlermuis vind? Watter bloeddorstige vissies swem in die Amasonerivier rond op soek na vleis? Waar bly die grootste
...


Meer inligting
Hoezit 10 - Die wonderwêreld van Die Groot Vyf
Jaco Jacobs, Fanie Viljoen Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Hoeveel kos kan 'n olifant in een dag verorber? Hoe jag leeus hul prooi? Waar kry die witrenoster sy naam vandaan? Hoe lyk die luiperd se familie van regoor die wêreld? Hoe lank kan 'n buffel se horings
...


Meer inligting
Hoezit 9 - Die wonderwêreld van Plaasdiere
Jaco Jacobs, Fanie Viljoen Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Hoeveel melk kan 'n koei per dag gee? Watter land het die meeste skape ter wêreld? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van roofdiere te verken!
Hoezit!
...


Meer inligting
Slimkop! Opwindende eksperimente vir jong wetenskaplikes
Dorling Kindersley Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R280.00


Maak jou eie glibberige slym, bou ’n sonnestelsel met rubberrekkies, laat ’n seepaangedrewe bootjie seil, en bou ’n vulkaan wat skouspelagtig uitbars. Jy sal al hierdie eksperimente en nog baie meer
...


Meer inligting
My eerste ensiklopedie
Dorling Kindersley Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R400.00


Hierdie fantastiese, omvattende ensiklopedie moedig kinders aan om die wêreld te verken en selfstandig te leer. Met boeiende volkleurfoto's en maklik leesbare teks, dek die boek onderwerpe soos geskiedenis,
...


Meer inligting
Oseaan
Dorling Kindersley Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R130.00


Kom duik saam in die dieptes en ontdek die geheime van 'n betowerende onderwater-wêreld. Vind uit watter fantastiese seediere in 'n koraalrif woon, trotseer die ysige waters van die poolstreke saam met
...


Meer inligting
Sterre en planete
Dorling Kindersley Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


Kom reis saam deur die ruimte en ontdek ons asemrowende sonnestelsel. Kyk van naderby na die Aarde se son en maan, verken die planete en die Melkweg, en vind uit hoe ruimtevaarders aan boord van 'n ruimtestasie
...


Meer inligting
Hoezit 8 - Die Wonderwêreld van Roofdiere
Jaco Jacobs, Fanie Viljoen Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Hoeveel tande het 'n witdoodshaai? Wie spog met die kragtigste kake in die diereryk? Watter valk kan so vinnig soos 'n Formule 1-renmotor op sy prooi afpyl? Watter vreesaanjaende roofdiere het in die
...


Meer inligting
Rapport junior blokraaiboek
Human & Rousseau Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R145.00


Hier is 60 pret-blokraaie wat wissel in moeilikheidsgraad en met leidrade wat op die koop toe leersaam is. Elke blokraaisel het 'n niefiksie-fokus, sodat die lekkerte van 'n niefiksieboek met die voltooi
...


Meer inligting
Soogdiere
Dorling Kindersley Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R130.00


Ontdek die wêreld van soogdiere, van oulike ape tot reusagtige bere. Vind uit watter soogdiere diep in die oerwoud skuil, op uitgestrekte grasvlaktes leef en selfs in die water woon! Jy sal verstom wees
...


Meer inligting
Goggas
Dorling Kindersley Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R130.00


Maak gereed vir 'n wêreld van ontdekking en vind meer uit oor insekte en ander goggas. Hierdie fantastiese boek verken allerlei goggas, van 'n insek wat soos 'n stok lyk tot 'n skoenlapper wat met sy
...


Meer inligting
Hoezit 7 - Die wonderwêreld van Troeteldiere
Jaco Jacobs Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Watter troeteldiere is soos konings in antieke Egipte behandel? Hoe groot is die wêreld se grootste kat? Wat beteken jou hond se liggaamstaal? Hoe kies jy die perfekte troeteldier? Hierdie boek is propvol
...


Meer inligting
Kan 'n tier touloop?
Camilla de la Bedoyere, Feite en geite Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R75.00


Sê nou 'n tier kom kuier . . . Doen saam met Tier karate, word ook 'n rock-ster en baljaar saam op 'n springkasteel. Jy sal verbaas wees oor hoe gestreep, gulsig en grootbek hy regtig is. In die Feite
...


Meer inligting
Kan 'n apie waterski?
Camilla de la Bedoyere, Feite en geite Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R75.00


Sê nou 'n apie kom kuier . . . Help Apie met werkies in die huis, en gaan saam met haar haarsalon en kermis toe. Jy sal verbaas wees oor hoe slim, sterk en sportief sy regtig is! In die Feite en geite:
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |
(70 resultate)

Jou mandjie