Kinders - Tieners

Meer inligting
Die Boendoesbaai-ding
Rudi Venter Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R155.00


Wanneer Eddie twee mans hoor praat oor 'n rooftog jare gelede tydens die Boendoesbaai Derby, is hy vasberade om die geheim te ontrafel. Kon so iets skokkends ooit in hulle klein kusdorpie gebeur? Maryna
...


Meer inligting
Vaselinetjie
Anoeschka von Meck Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R175.00


Sy is Helena Bosman van die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle hart se punt, tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in
...


Meer inligting
Elton Die Verskriklike April verloor dit
Carin Krahtz Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R150.00


Elton April is kwater as kwaad. Sy ma is meer gereeld by die huis, maar soms moet hy vir haar instaan as verpleegster vir die aftreeoord se ingroeitoonnaels en hoofpyne. Gelukkig kry hy opleiding in noodhulp
...


Meer inligting
Liefde is nie tjoklits nie 5
Helen Brain, Eerste liefde reeks Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R130.00
Graffiti-prys: R30.00    Jy spaar: R100.00

Vir 10-14 jaar: Wat maak ’n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op ’n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? ’n Ou met ’n tergende lag en seesout op sy lippe? ’n
...


Meer inligting
Maanlig-meermin
Troula Goosen Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R140.00


Kate se pa kanselleer hulle Durban-vakansie en sleep haar saam na Kaimanskuil, 'n plaas in die Klein-Karoo waar hy grootgeword het. Sommer met die intrapslag gee die spokerige plaas en sy weird mense Kate
...


Meer inligting
#PresiesAnders: Eksperimente en eerste soene
Cecilia Steyn Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R125.00


(1 leser/s)

Zoe en Zoya is ʼn identiese tweeling. Maar dit is waar die ooreenkoms eindig. Terwyl Zoe gedurig haar neus in 'n boek het en posters van die periodieke tabel teen haar kamermuur plak, is Zoya meer behep
...


Meer inligting
Blits: Perlemoendiewe
Nedine Blom , Adriaan Blom Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R150.00


Hannes Joubert en sy Melkbosmaats word betrek by 'n permeloenstroopsindikaat op hulle dorp. Hannes en Zander lei 'n sorgelose longboard-lewe van surf en elke Vrydag milkshakes drink by Goofies, waar hulle
...


Meer inligting
Die Poort 4: Krygers
Nelia Engelbrecht Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R160.00


Kan die jong Bewakers van Bospoort staande bly teen die donker magte van planeet Mitigon? Is hulle kragte en magte sterk genoeg om weerstand te bied teen die bose Chanda-Mundia? In boek vier van die Poort-reeks
...


Meer inligting
Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok
Pieter Verwey Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R160.00
Graffiti-prys: R30.00    Jy spaar: R130.00

Clint Eastwood van Wyk se Amerikaanse nefie Budde kom kuier vir drie weke. Hulle hele gesin gaan na die familieplaas in die Moordenaarskaroo, ter wille van Clint se pa se argeologiese navorsing en sy ma
...


Meer inligting
Moord per suurlemoen
Jelleke Wierenga Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R160.00
Graffiti-prys: R30.00    Jy spaar: R130.00

'n Storie oor 'n Romanof-prinses, 'n getikte dwelmbaas en vergeefse liefde. Tweeling Bruno en Brunhilde vlug van die misdaadtoneel - hulle dink hulle het hul buurman doodgemaak deur haar met suurlemoene
...


Meer inligting
Bobbie
Elizabeth Pienaar Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


In hierdie aangrypende verhaal, wat op ware feite gegrond is, leer Bobbie en Jessie dat solank daar hoop is, is enigiets moontlik. Vir 14-jariges en ouer.
‘Bobbie’ spreek van die onwrikbare, tydlose
...


Meer inligting
Dromers
Fanie Viljoen Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R130.00


Dans is Byron Carelse se hele lewe. Dit is sy energie, sy passie, sy geluk ... sy vonk. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme wat by die huis op hom wag. Sy beste vriendin, Tasha,
...


Meer inligting
Die rooikop, die leeu en die handgranaat
Annelie Ferreira Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R140.00


Adele was nog altyd versot op kuns. Dit was haar díng. Maar sedert die begin van die jaar kry sy skielik vrot punte. Dalk hou die nuwe kunsjuffrou nie van haar nie. Hoekom sukkel sy so met haar selfportret
...


Meer inligting
Om te dans
Noreen Nolte Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R140.00


Skaars drie maande terug was Lisa se lewe nog normaal. Hulle was 'n gesin, sy het vriende gehad en sy het geléwe vir ballet. Maar toe verander alles in 'n oogwink. Ná die bom bars, gaan haar ma vir
...


Meer inligting
Vlerke vir almal
Marion Erskine Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R155.00


Dewald se ouers stuur hom na 'n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en dis nie maklik om 'n tiener te wees met 'n skielike hakkelprobleem
...


Meer inligting
Gramadoelas
Helena Barnard Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R135.00


"Dit is nie ek Anebelle se mond wat oopval toe hulle by die kamplek aankom nie. Want dis groot, Wyd, En propvol niks"
Nadat agt tieners gekies is om aan die skool se beeldbouaksie deel te neem, word
...


Meer inligting
Hartsnaar - Tienerharte 4
Cecilia Steyn Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R150.00


Sophia en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is. In hulle matriekjaar lewe Sophia vir haar ballet en Noah spandeer meeste van sy tyd met sy kitaar. Maar hoe gaan Noah vir haar vertel hy is
...


Meer inligting
Die Poort 3: Helers
Nelia Engelbrecht Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R160.00


In die derde aflewering van Nelia Engelbrecht se fantasieverhaalreeks Die Poort val nog meer van die legkaartstukke vir die vier Nuweling-Bewakers in plek. Die boek skop opwindend af wanneer Kali-hulle
...


Meer inligting
'n Blonde bom
Dihanna Taute Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R140.00


In die laaste boek in dié gewilde trilogie begin Lehandi se matriekjaar slegter as 'n rugbywedstryd wat uitgereën het. Haar ma is verloof en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. En dit terwyl
...


Meer inligting
Pienk Bikini
Christien Neser Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R150.00


Matriek. Die woord gee Elle 'n knop in haar keel. Nog net twee weke van eksamen, en dan is hulle amptelik matrieks. As hoofmeisie gaan daar 'n groot verantwoordelikheid op Elle se skouers rus. Sy en
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |  5  |  6  |  7  |  8  |  9  |
(174 resultate)

Jou mandjie