Kinders - Ouderdomsgroep 6 - 9

Meer inligting
Haas Das se Nuuskas: Episode 3
Louise Smit Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Vian Oelofsen


R140.00


Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie episode vind
...


Meer inligting
Skwiek
Jaco Jacobs Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Stephen Wallace


R110.00


'n Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik!
Op 'n dag kry Nathan 'n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is 'n hamster. Hy
...


Meer inligting
Lana en Rakker 6 - Kersfees in Julie
Holly Webb Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R100.00


Die diereskuiling Vierpotige Vriende vier Kersfees in Julie om geld in te samel. Daar gaan stalletjies wees met heerlike eetgoed, oulike geskenke - en selfs speelgoed vir honde! Lana voel jammer vir
...


Meer inligting
Lana en Rakker 5 - Vakansie by die see
Holly Webb Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R100.00


Lana en haar gesin gaan die vakansie by haar ouma-hulle kuier. Dit is by die see en Ouma beplan hope prettige dinge vir die vakansie. Sy is egter baie gesteld daarop dat haar huis netjies moet wees -
...


Meer inligting
Sanri Steyn 7: Die vampiere van vlermuishoogte
Theresa van Baalen Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Johann Strauss


R110.00


Sanri is opgewonde toe sy hoor dat haar beste vriend, Markus, se neef op Raaiselfontein kom bly. Sy kan nie wag om vir Danté te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly immers in Vlermuishoogte - 'n geheimsinnige
...


Meer inligting
Zackie Mostert en die slim speurder (14)
Jaco Jacobs Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R90.00


Die hele skool is in REP EN ROER. Die beroemde sangeres Jenny Jay gaan 'n konsert by die skool hou ... en sy gaan haar nuutste MUSIEKVIDEO daar kom verfilm! Maar dan verdwyn die sangeres se baie duur halssnoer.
...


Meer inligting
Zackie Mostert en die super-stinkbom (13)
Jaco Jacobs Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R90.00


Zackie hou nie juis van sing nie ... maar die skoolkoor gaan binnekort op 'n FANTASTIESE kamp. Die koorkamp is by die see - en boonop kan hulle twee dae skool misloop! Daarom besluit Zackie en Vincent
...


Meer inligting
Haas Das se Nuuskas: Episode 2
Louise Smit Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Vian Oelofsen


R140.00


Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending
...


Meer inligting
Z is vir Zackie 8 - Die slymerige slakke
Jaco Jacobs Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R85.00


Mevrou Langenhoven se tuin is vol slakke.
Groot, slymerige slakke!
Zackie en Vincent besluit om te help.
Hulle gaan die slakke vang.
Dit is groot pret!
Boonop kry hulle 'n beloning.
Mevrou
...


Meer inligting
Z is vir Zackie 7 - Die woeste toertjie
Jaco Jacobs Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R85.00


Zackie en Vincent is baie opgewonde! Hulle gaan aan 'n fotokompetisie deelneem. Vincent het sy pa se kamera geleen. Hulle moet 'n mooi foto neem. Die beste foto's kan groot pryse wen! Maar om 'n goeie
...


Meer inligting
Haas Das se Nuuskas: Episode 1
Louise Smit Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Vian Oelofsen


R140.00


Almal van Menseland sal verheug wees om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. Al die ander vermaaklike
...


Meer inligting
Geheime Prinsesse 4: Popprinses
Rosie Banks Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R110.00


Lara en Anke het 'n spesiale geheim - hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, towerprinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse
...


Meer inligting
Geheime Prinsesse 3: Sterrewens
Rosie Banks Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R110.00


Lara en Anke het 'n spesiale geheim - hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, prinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom.
...


Meer inligting
Hendrik Leerdam: Kaap van storms
James Home Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R170.00


Die Hollandse seun Hendrik Leerdam en sy gesin het op 6 April 1652 saam met Jan van Riebeeck in Kaapstad aan wal gestap. Hierdie opvolg op Hendrik Leerdam: seereis na die Kaap vertel van die Leerdam-gesin
...


Meer inligting
Ernst meester van die wereld
Andre Bouchard Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R150.00


Ernst is 'n aaklige kiem, 'n vreesaanjaende kiem. Die wetenskaplike wat hom ontdek het, Professor Pluk, is sy eerste slagoffer. Die dag toe die professor hom vir die eerste keer onder sy mikroskoop gewaar,
...


Meer inligting
Wolf wolf
Andre Bouchard Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R150.00


Dit is nag. In die slaapkamer van 'n slapende dogtertjie, stry 'n wolf en 'n nagmerrie. Die wolf wil die dogtertjie wakker maak om haar die skrik op die lyf te jaag. Die nagmerrie wil haar aan die slaap
...


Meer inligting
Lana en Rakker 4 - Die pajamapartytjie
Holly Webb Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R100.00


Dit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan 'n pajamapartytjie. Maar sy is 'n bietjie bekommerd. Wat as niemand na haar partytjie wil kom nie? Dan erken Lana se nuwe maat, Imke, dat sy bang is vir honde.
...


Meer inligting
Lana en Rakker 3 - Speeltyd vir Rakker
Holly Webb Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R100.00


Die skool se sportdag is om die draai en Lana is bekommerd sy gaan heel laaste in elke enkele item kom. Maar dan kry sy 'n briljante idee: Sy kan saam met die woelige Rakker begin oefen om lekker fiks
...


Meer inligting
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda
Henry Ferreira Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Alistair Ackerman


R90.00


Iewers in die donker Karoonag flikker 'n kampvuurtjie. En wie sit daar langs die vuur? Dit is Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en sy getroue kameelperd, Shorty. Hulle het die hele dag lank rondgeswerf
...


Meer inligting
Die fantastiese avonture van Theo die kat
Wendy Hartmann Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: David Theron


R130.00


Theo bly saam met sy ma, sy broer en sy suster reg langs die biblioteek. Die ander katte stel net belang in kos, kattekwaad en kattemaai. Maar nie Theo nie. Hy hou van lees. In hierdie omnibus verskyn
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |  5  |  6  |  7  |  8  |  9  |  10  |  11  |  12  |  13  |  14  |
(269 resultate)

Jou mandjie