Christelik - Volwasse - Bybelstudie

Meer inligting
Die Goeie Boek
Deron Spoo Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R200.00


Ontdek en leef die 40 grootste lewensveranderende waarhede in die Bybel.
Is daar ʼn boek wat vir ons kan sê wat om oor God te glo? Die voor die hand liggende antwoord is die Bybel. Maar waar begin
...


Meer inligting
300 Geloofsvrae en Bybelse antwoorde
Riekert Botha Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R180.00


Is surrogaatmoederskap verkeerd? Wat het Kersbome met Kersfees te doen? Het diere siele? Kan ons vandag nog engele sien?
Etiese vrae soos dié maal daagliks in Christene se koppe. En dan is daar nog
...


Meer inligting
Die Bybellennium Eenvolumekommentaar
Fika J. van Rensburg , Marius Nel Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R400.00


Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse
...


Meer inligting
Mooiste Bybelverse
Jannie Leroux Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R110.00


Die mooiste Bybelverse is ʼn volkleurboek met 44 kragtige beloftes uit die Bybel en ‘n kort, inspirerende stukkie pitkos vir krisistye. Die bladsye met kleurvolle Bybelverse in hierdie boek is geperforeer
...


Meer inligting
Filippense vir vandag
Francois Tolmie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Filippense staan bekend as Paulus se blydskapbrief. Nogal treffend as ’n mens dink dat hy dit onder uiters moeilike omstandighede geskryf het. Elke woord is positief, elke woord dra die boodskap van
...


Meer inligting
Ontsluit die Legkaart van die Bybel
Bill Jones Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R199.95


Die ingewikkelde teologie van die Bybel oorweldig 'n mens soms. Die gids voorsien lesers van 'n geheelbeeld deur die Ou en Nuwe Testament in sinvolle tydvakke op te deel.


Meer inligting
Ek Glo
Randy Frazee & Randy Larson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees?

Ek glo – Bybelstudie sal die groot waarhede van die Bybel prakties en op ’n duidelike en toeganklike manier aan jou bekendmaak.

Randy
...


Meer inligting
Ontdek die Boodskap van die Nuwe Testament
Jan Van Der Watt & Francois Tolmie Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R150.00


Die groot temas van die Nuwe Testament is nie veronderstel om op hul eie ondersoek en ver­staan te word nie. In Ontdek die boodskap van die Nuwe Testamentbespreek Jan van der Watt en Francois Tolmie die
...


Meer inligting
Geheim van die Shemitah
Jonathan Cahn Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R170.00


Topverkoperskrywer Jonathan Cahn stel ’n verbysterende boek vry wat lesers noodsaaklike inligting gee oor Bybelse patrone en profesieë wat hy reeds in sy ander boek, The Harbinger, aangeraak het. Die
...


Meer inligting
Breek vry
Beth Moore Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R190.00


Jy kan die oorvloedige en doeltreffende Geesvervulde lewe wat God vir jou beplan het, leef . Dit is Beth Moore se boodskap in die Bybelstudie Breek vry.
In hierdie Bybelstudie, wat oor 10 weke strek,
...


Meer inligting
Ryker as die tempelkore
Maretha Maartens, Hennie Maartens Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R175.00


Ryker as die tempelkore is ’n persoonlike reis na ’n dieper kennis van die God wat ons oorvloediglik met genadegawes seën.

Die skrywers nooi die leser om hul opnuut in die Psalms te verdiep
...


Meer inligting
Gebed 'n Kragtige Wapen
Stormie Omartian Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


Gebed – ’n kragtige wapen Bybelstudie is ’n Bybel­studie deur Stormie Omartian wat aansluit by haar boek Gebed – ’n kragtige wapen.



Hierdie indiepte-studie ondersoek in
...


Meer inligting
Al sou die vyeboom nie bot nie
Riekert Botha Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R90.00


Baie gelowiges vra vandag: Hoe lank gaan God nog toelaat dat onskuldige mense swaarkry? Hoe lank nog voor God ons gebede beantwoord? Dit is wat Habakuk in 647 v.C. ook vir God gevra het.
In die 8 studies
...


Meer inligting
Daniel
Brian Fisher, Matt Morton, Blake Jennings Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R100.00


Daniël het God se krag ervaar soos min mense in die geskiedenis dit ooit sou ervaar. Sy storie – een van genoeg durf en moed om leeus te trotseer – openbaar wat dit beteken om ’n man van God te
...


Meer inligting
Die Groot Geloofskommentaar
Adrio Konig Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R300.00


Bybelkommentare is lankal nie meer net vir predikante nie! Gewone gelowiges wat voel hulle Bybel­lees het in 'n groef beland, sal juig oor Die Groot Geloofskommentaar van Adrio Konig. Hierdie kommentaar
...


Meer inligting
Herken God se stem Vandag !
GPJ van Tonder Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Weet Jy.... Hoe praat God met 'n mens?
Hoe hoor 'n mens God se stem?
Hoe Herken ons God se stem?



Meer inligting
Doen dit tot My Gedagtenis
GPJ van Tonder Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R90.00


HIerdie boek is bedoel om u tot nuwe insigte van die nagmaal te lei. Die Nagmaal ontsluit vir ons die geheim van die pad na die Allerheiligste - die plek van Ontmoeting Met GOD.


Meer inligting
Oorkom jou vrees
Benescke Janse van Rensburg Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R135.00


Oorkom jou vrees is die vierde boek in Lux Verbi se nuwe Bybelstudiereeks, Ontdek God in die Bybel.

Hierdie nuwe boek fokus op die vele maniere waarop vrees die gelowige se lewe kan beïnvloed
...


Meer inligting
Boek van Henog
Vaandel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R150.00


Dit is die verhaal van Henog, 'n man wat fisies met God gewandel het soos wat Adam gedoen het. 'n Engel bring vir Henog in beeld die gebeure wat aan die einde van die tyd sal plaasvind sodat hy die mensdom
...


Meer inligting
Vind skuiling in God se belofte
Shiela Walsh Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


In Vind skuiling in God se beloftes, bestudeer Sheila Walsh die Skrif vir wat God aan ons belowe en wat daardie beloftes beteken. Deur middel van sommige van die bekendste verhale in die Bybel bekyk sy
...


|  1  |  2  |
(23 resultate)

Jou mandjie