Christelik - Volwasse - Leierskap

Meer inligting
Verskuif jou grense
John C Maxwell Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R190.00


Die nuwe boek, Verskuif jou grense, deur een van die wêreld se voorste en mees gerespekteerde leierskapghoeroes en skrywers, John C Maxwell, sal nie net die lewe van sake- en ander leiers verryk nie,
...


Meer inligting
1 Minuut-Inspirasie Vir Leiers
Stan Toler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Dit is nie altyd maklik om aan die stuur van sake te staan wanneer die pad lank en die terrein ongelyk is nie. Maar met die regte motivering en aansporing kan dit 'n tyd gelaai met sukses en uitnemendheid
...


Meer inligting
Jou geldsake
Hein Kruger Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R165.00


In dié boek word onderwerpe soos begroting, besteding, skuld, beleggings, ensovoorts breedvoerig vanuit ’n Bybelse perspektief gedek, om jou te help om jou geld tot eer van God te bestuur.


Meer inligting
Die Impak van 'n Leier
Bob Buford Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R160.00


Wat verg dit om die samelewing meer produktief en meer menslik te maak?
Peter Drucker, topverkoper-outeur en bestuurskonsultant, is bekend as die vader van moderne bestuur. Sy motivering vir alles
...


Meer inligting
15 Wette van voortdurende groei
John C Maxwell Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R180.00


Is daar ware beginsels wat al op die proef gestel is en persoonlike groei sal verseker? John C.Maxwell, ’n baanbreker op die gebied van leierskap regoor die wêreld, sê die antwoord is ‘ja’.
Maxwell
...


(5 resultate)

Jou mandjie